Ramsgate Beach Akkommodasie by Providence 64 | LekkeSlaap
+10
+10

Providence 64

Selfsorg
  • Vanaf R893 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Clarence-straat, Providence 64, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Providence 64 is 'n selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Ramsgate. Dit bied 'n pragtige uitsig oor die strandmeer en 'n gedeeltelike see-uitsig.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Albei slaapkamers het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar en die woonstel het 'n alarmstelsel. Daar is ook 'n motorhuis wat kan toesluit.

Die kompleks het 'n swembad, braai-area, klimraam en grasperk waar kinders kan speel. Dit is naby Ramsgate se hoofstrand, winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Providence 64 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Clarence-straat, Providence 64, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R893
per nag (plek vir 4)
Vanaf R893
per nag (plek vir 4)
Vanaf R893
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Clarence-straat, Providence 64, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ec1a96eab232a911821dcf72c1a9b520f870d022cd36ac00827e95969d6791bcf202ea9a1ce519cd5ab7a1b4e1dc91bab40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R893  per nag (plek vir 4) Clarence Street Providence 64 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -30.888935100175 30.345066881897
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za