LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Providence 69 | LekkeSlaap
+15

Providence 69

1 resensie
Selfsorg
Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 30 Okt 2020 tot 3 Des 2020.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fascadaleweg, Providence 69, Ramsgate, 0700, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 R735 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Providence 69 is 'n selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig in die veilige Providence-kompleks in Ramsgaste. Die kompleks is naby die Blue Lagoonstrand, 'n Blouvlagswemstrand, en die gewilde Waffle House.

Dié woonstel het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-kombuis, 2 eetareas en leefareas. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede kamer het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n dubbelstapelbed en 2 enkelbeddens.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en ketel toegerus. Dei eetarea het 'n tafel vir 6. Die leefarea is op die onderste verdieping en het skuifdeure wat na 'n tuin lei.

Die kompleks het 'n muur rondom en 'n elektriese heining. Daar is 'n gemeenskaplike swembad, braai-area, speelgrond en 'n klubhuis waarvan gaste gebruik kan maak.

Slaapplek

’n Bespreking by Providence 69 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Providence 69
Netheid
5.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Fascadaleweg, Providence 69, Ramsgate, 0700, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Providence 69 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 050
Vanaf R735
per nag (plek vir 8)
was R1 050
Vanaf R735
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fascadaleweg, Providence 69, Ramsgate, 0700, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fe8ac8c7e0d729aad03f1e93e6a39382609de6dfd193ce3d605529ea7bcba53eb0bca24a1906cd356f035c7d2ca39439553?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 050, nou Vanaf R735  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Fascadale Road Providence 69 0700 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.889266317153 30.345891484686
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!