LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by PS Accommodation | LekkeSlaap
+7

PS Accommodation

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Washington-straat 61, Boston, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

PS Accommodation is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Bellville, Kaapstad. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n individu wat op soek is na 'n gemaklike oornagplek naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die Noordelike Voorstede.

Die woonstel het sy eie ingang en beskik oor 'n slaapkamer en 1 badkamer. Die kamer het 2 enkelbeddens en ingeboude braai, en die badkamer het 'n stort met gratis toiletware. Die kombuisie in die woonstel is toegerus met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, 'n yskassie, mikrogolf en ingeboude kaste. Gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale is ook in die woonstel beskikbaar.

Gaste kan van die braaigeriewe op die perseel gebruik maak. Klein goed-gemanierde troeteldiere is welkom teen ekstra koste, mits dit voor die tyd gereël is. Pendeldienste na of vanaf die lughawe en privaat geleenthede is ook teen 'n ekstra fooi beskikbaar.

PS Accommodation is 15 tot 20 minute se ry vanaf die Universiteit van die Wes-Kaap, Tygerberg Hospitaal, winkelsentrums en Grandwest Casino, om net 'n paar te noem.

Slaapplek

’n Bespreking by PS Accommodation sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbedjie
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir PS Accommodation
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Washington-straat 61, Boston, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink PS Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Washington-straat 61, Boston, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkOTQwNDVkLWJkOGItNDdkNi05Y2VjLWNiMjZiZDRiMDI1ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 61 Washington Street Boston, Bellville 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.89155 18.61551
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!