LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by PS Accommodation | LekkeSlaap
+7

PS Accommodation

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir PS Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Henning N - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henning N
Enkelreisiger

Ek het baie lekker gebly. Definitief waarde vir geld.

Dit is baie rustig en veilig. Die woonstel is perfek vir een of 2 mense. Die eienaar is baie aangenaam. Ek beveel dit aan. Ek sal definitief weer gaan.

Ruani F - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruani F
Gesin met klein kinders

’n Beter eerste ervaring in die Kaap sou ek nie wil hê nie!

Mal oor die plekkie. Daar was meer as genoeg vir ons gewees. Rustig, veilig en modern. Mal oor die gasheer se gasvryheid en sin vir humor!

Louise N - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was bedags heeldag uit en het basies net daar geslaap.

Ons het dit waardeer dat Pieter die oggend van ons vertrek by ons staan en gesels het totdat die Uber, wat bietjie vertraag was, opgedaag het.

Josephine S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josephine S

The owner was very kind and the place was beautiful and neat. Safe and beautiful area.

The place is very accommodating.

Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Washington-straat 61, Boston, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkOTQwNDVkLWJkOGItNDdkNi05Y2VjLWNiMjZiZDRiMDI1ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 61 Washington Street Boston, Bellville 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.89155 18.61551
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!