Sasolburg Akkommodasie by PT Arma Accommodation | LekkeSlaap
+11
+11

PT Arma Accommodation

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R424 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helderberg-singel 42, Vaalpark, Sasolburg, 1191, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

PT Arma Accommodation is in Vaalpark in Sasolburg geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir kontrakteurs, sakereisigers en oornaggaste.

Die kamers het elkeen 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n dubbelbed omskep kan word. Die kamers maak van 2 gedeelde badkamers gebruik. Elke badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kamers word daagliks skoongemaak en sluit 'n wasgoeddiens in.

Daar is 'n gemeenskaplike kombuis met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die gemeenskaplike sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv.

Die huis het braaigeriewe en 'n tuin waar gaste kan ontspan.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel vir voertuie en bote.

PT Arma Accommodation is 1 km van die Vaalrivier af, 2 km van die naaste winkel af en 5 km van die Sasol Natref-hek af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 2 resensies vir PT Arma Accommodation
Netheid
4.5/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Helderberg-singel 42, Vaalpark, Sasolburg, 1191, Vrystaat
  • Gaste dink PT Arma Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R424
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R424
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R424
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helderberg-singel 42, Vaalpark, Sasolburg, 1191, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6sws07laYXTZSjkYVrIlJT0bFbIbSTEcQJDx9VTgXPJFJGfImz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R424  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 42 Helderberg Crescent Vaalpark 1191 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.769742278737 27.843732437154
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za