Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pulani Park

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir Pulani Park
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Bianca O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca O

Ontspannend en rustig.

Ons het 'n baie lekker tyd gehad. Die huis was baie mooi en meer as wat mens verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Venessa S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek. Uitstekende view. Dankie Vernon dat jy dit so gerieflik vir ons gemaak het.

Vernon het dit vir ons baie maklik gemaak. Geen probleme met incheck of uitcheck gehad nie. Huis waarin ons gewoon het is pragtig met die mooiste uitsig as jy op die deck sit. Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M
Gesin met klein kinders

Naweek-wegbreek.

Sal enige tyd Pulani Park aanbeveel vir enige iemand wat rus en vrede soek. Vernon het ons gereeld gekontak om te verseker ons verblyf is aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bos, sterre, stilte.

Vernon bel en maak seker alles is reg. Jy kan regtig 'n draai maak. Braai-area vir egte braai. WiFi, smart-TV en alles wat kinders nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalize L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige wegbreek.

Wonderlike uitsig en mooi natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Gesin met tieners

Baie gerieflik met genoeg spasie. Mooi omgewing en rustig.

Lekker braai-area en groot kamers, gerieflike storte en alles is net awesome gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lettie L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie L
Saam met vriende

Mooi en baie rustige verblyf.

Baie ruim oopplan-kombuis/-leefarea. Die badkamer onder is baie gerieflik. Aanbeveling by braaiplek: Reling om aan vas te hou op na braaier en die braaier bietjie sak vir ons korter mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anja H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja H
Gesin met tieners

Baie rustig en lekker gewees.

Rustig, mooi en baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karien H
Gesin met klein kinders

Net te kort, was baie lekker.

Sal beslis weer wil gaan, naweek was net te kort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Pragtige verblyf, veilig, mooi natuurskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandi F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leandi F
Saam met vriende

Groot huisie met baie plek vir kuier saam met vriende.

Enigste kommentaar is die boonste badkamer is open-plan-effek met 'n room divider. Dit is baie onpersoonlik as jy 4 mense daar slaap en moet 'n oop badkamer deel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecelia D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cecelia D
Gesin met tieners

Baie gerieflike verblyf, pragtige omgewing!

Heerlike ruim huis, goed toegerus, baie rustige omgewing vir lekker ontspan! WiFi was 'n bonus vir die tieners! Goeie waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rehana H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rehana H
Gesin met klein kinders

Relaxed and comfortable.

We had a wonderful experience at Pulani Park, from meeting Annamari on arrival to the friendly neighbours and campers to the peaceful surroundings. Vernon was not on site but did his best to check up on us frequently which we appreciated. The accommodation was clean and comfortable and had everything that was needed for our stay. The kids thoroughly enjoyed the pool and the deck was a nice treat with its beautiful views. Have already recommended it to family and friends and we definitely look forward to visiting again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M
Gesin met tieners

Baie rustige atmosfeer.

Perfek vir 'n gesinswegbreek uit die stad. Alles was lekker ingerig en al wat jy saamvat is 'n handdoek om die swembad te geniet by die klubhuis. Dis baie mooier as op die foto's.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet L
Gesin met tieners

Peaceful hideaway close to nature.

Fantastic house with deck overlooking the lush indigenous bush. Ideal hideaway of you are looking for a secluded break away from everyday rush. The resort is a little run-down and so are amenities at nearby resorts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S
Gesin met klein kinders

Mooi natuurverblyf.

Ons het lekker gebly en was stil en rustig. Die huis is ongelooflik mooi en alles was gerieflik wat mens nodig gehad het en dankie aan Vernon wat ons verblyf vir ons gemaklik gemaak het. 'n Behoorlike stoof sal meer van toepassing wees omrede die 2 plaat stoof geweldig lank vat om om kos te maak en verder was alles 100%. Dis nie Pulani Park se skuld nie maar eerder Naboomspruit wat krag betref. Die krag was baie af en was maar soms nie lekker om in die donker te sit nie. Ons het 'n 3 maande oue baba by ons gehad maar darem het Vernon vir ons 'n gasbottel gegee om sy bottels te kon maak. Dankie Vernon vir jou omgee, sal weer gaan kuier om net weg te breek van die alledaagse dinge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letesia W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letesia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker bederf plek.

Dit is beslis elke sent werd, en die eienaar kontak mens elke dag om te hoor of alles ok is. Die WiFi wagwoord het so baie beteken. Ek sal hierdie plek sonder twyfel aanbeveel. Ongelukkig het dit gereën, maar dit was nog steeds 'n lekker wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Therese D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therese D

'n Lekker rustige kuier, net wat ons wou gehad het.

Dit het aan ons verwagtinge voldoen, stilte, natuur, en rus. Die huis is baie goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine V
Gesin met tieners

Ons het heerlik gekuier!

Die ideale wegkruipplekkie vir diegene wat net 'n bietjie wil asem skep. Die huis is ruim en gerieflik ingerig met 'n baie groot houtdek vanwaar jy die asemrowende uitsig oor die bosveld kan geniet. Ons gaan beslis weer daar gaan afpak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte in sy natuurlikste vorm weg van die stad se gedruis.

Ek en my man het die week so ongelooflik baie geniet en uitgerus. Die stilte en natuur om 'n mens laat jou onmiddelik ontspan en afskakel van die stad se gejaag. Die huis was fantasties om in te woon en goed uiteengesit met alles wat nodig is om daar te kan leef. Die uil se geroep het ons die aand verwelkom en die voëltjies se getjirp ons weer in 'n nuwe dag ingebring. Stel die plek vir enige iemand voor wat net wil wegkom van die stad se gedruis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles B
Saam met vriende

Waarde vir geld. Gerieflik, netjies met 360 grade-bosveldnatuur om jou.

Waarde vir geld. Huis met alles wat jy nodig het en nog meer. Pragtige dek waar mens gesellig kan verkeer met groot bar-area en 'n uitsig soos min. 'n Braai/boma-area gerieflik geleë naby kombuis in die berg met bokkies wat kom groet net voor sonsak. Restaurante en aktiwiteite naby geleë. Gasheer is vriendelik en behulpsaam en het elke dag kontak gemaak om seker te maak alles is reg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chandra N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandra N
Gesin met tieners

The views are beautiful. Peaceful atmosphere.

We enjoyed our stay. The board games in the house were a nice touch. The deck views and views from the bedroom windows were beautiful. I would recommend deck chairs. We wanted to sit and read and enjoy that view but there wasn't comfortable seating. I would also recommend towel hooks in the bathroom for a convenient place to dry out our bath towels. We enjoyed the swimming pool but it would have been nice to have lounge chairs and an umbrella. Just a couple added items and you could charge a bit more. The kitchen had most what we needed and the outdoor braai area was great. But it needs better paring knives, and mixing bowels. We enjoyed the privacy. Overall great value!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Craig B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig B
Gesin met klein kinders

Hierdie is 'n baie oulike, stil, weggesteekte plekkie wat jy moet besoek!

Hierdie is 'n baie oulike, stil, weggesteekte plekkie in die hartjie van die bosveld. Daar is 'n dek wat vir jou 150° bosvelduitsig gee, wat seker 6 tot 7 m hoog is, en etlike meters bo die bome. Jy kan vir kilometers ver oor die bosveld sien. Ons het die hele naweek daar spandeer. Baie dankie dat ons kan kom kuier het, julle sal ons weer sien. Die keer vir 'n bietjie langer. Jy ry teerpad tot reg voor Pulani Park se ingang, wat 'n pluspunt is. Geen selfoonopvangs by die eenheid nie, daar is egter by die hek, maar die gratis Wi-Fi maak heeltemal daarvoor op.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, absoluut pragtig, gaan weer kom kuier.

Was fantasties, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jathniel V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jathniel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n hond uit 'n bos gekuier. Lekker weggebreek en sommer daarso uitgesaai op ons radiostasie, danksy goeie WiFi-verbinding.

Ons het privaatheid gesoek en het dit gekry. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus hier.

Ons het baie lekker gerus by die huisie. Al die geriewe was daar en Adri was baie behulpsaam om ons verblyf gemaklik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adelanest@gmail.com V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelanest@gmail.com V
Saam met vriende

Rus vir die siel en verstand en liggaam.

Wat 'n genotvolle, rustige en stil, vreedsame plek. Beeldskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santie N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Santie N
Gesin met klein kinders

As gesin was die geriewe gemaklik.

Ek sal nie die eenheid vir meer as 1 paar aanbeveel nie, alhoewel daar 2 badkamers is, is 1 badkamer onder en die boonste badkamer is oopplan. Daar is nie veel by die plek self om te doen nie, behalwe die gemeenskaplike swembad. Internet was 'n plus aangesien daar nie andersins sein is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Pulani Park, Naboomspruit, 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabd4753274a543057234174535eb20df2e28a23f942714bb27e56f3e92489db4e2130f03b0115d81ef20a2fc500c4d2713f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 5 mense 28 5 1 5 R101 Pulani Park 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.412082160904 28.73234914465