LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pumba Game Camp | LekkeSlaap
+27

Pumba Game Camp

1 resensie
Wildsplaas
Chalets
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

3 chalets met 2 enkel-/driekwartbeddens 1 chalet met 3 enkel-/driekwartbeddens Hierdie chalets het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. 1 chalet met 1 dubbelbed en 1 enkel-/driekwartbed met 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Linne, handdoeke en swemhanddoeke ingesluit. Die sitkamerarea het DStv, boeke en tydskrifte. Die goed toegeruste kombuis het 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas, yskas vir drankies en 'n filterkoffiemasjien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Die prys sluit 1 nag akkommodasie (selfsorg) en 1 wildrit per dag in. Addisionele wildritte is beskikbaar teen R100 per persoon.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pride of Africa Game Reserve, , Dinokeng, 0400, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI2NTM5MDNiLTMwMWEtNDIwMC05ZDM0LWVjNDA0ZmQ3YzdlNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Pride of Africa Game Reserve Rust de Winter Road 0400 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.339451086281 28.385001637689
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!