LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pumpkin House | LekkeSlaap
+20

Pumpkin House

3 resensies
Gastehuis
Dubbelkamer
Vanaf R900
per eenheid
Beskrywing

Gerieflik ingerig en versier met unieke kuns. Die kamer het 1 dubbelbed wat oorgetrek is met puik linne, 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, 'n waaier, WiFi, TV met plaaslike kanale, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele bedrag wat afhang van die tipe ontbyt wat bestel word. Ongelukkig word geen partytjies of alkohol-geïnduseerde joligheid toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Enkelkamers
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 3 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elkeen van hierdie kunstige kamers het 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met stort, wasbak en toilet. Daar is 'n TV met plaaslike kanale, WiFi, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele bedrag wat afhang van die tipe ontbyt wat bestel word. Ongelukkig word geen partytjies of alkohol-geïnduseerde joligheid toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkrylaan 54, Myburghpark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUKX2YxoSalQD2V36LzCbhYf3ZCDG4c3xIn6FIpFIPsbSyFBJHL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 54 Park Drive Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.106173790501 18.042986690998
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!