Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pumula Game Farm

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Apr 2024 tot 30 Apr 2024.

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Nyl Zyn Oog-weg, Pumula Game-plaas, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 R1 120 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pumula Game Farm is in die prentjiemooi Waterberge tussen Modimolle en Bela-Bela geleë. Die lodge streef daarna om elke gas se verblyf onvergeetlik te maak met gehaltediens en aandag aan detail. Al die selfsorgeenhede bied 'n gesinsvriendelike bosveld-atmosfeer met baie wild, plantegroei en voëls op dié 106 hektaar stuk bosveld. Die 4 intieme en luukse eenhede spog met 4 sterre soos gegradeer deur die TGCSA en bied moderne geriewe wat gaste tuis sal laat voel. Die lodge het 'n kragopwekker vir onvoorsiene kragonderbrekings.

Elke eenheid is luuks en ruim en ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Die Themba-eenheid bied slaapplek aan 8 gaste met 'n privaat swembad en vermaakarea. Die Jabulani-gesinseenheid bied slaapplek aan 6 gaste met 'n privaat swembad en vermaakarea. Die Thanda- en Thulile-eenhede het elk slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en het privaat vermaakareas. Hierdie twee eenhede deel 'n swembad met 'n bosveld-uitsig.

Die plaas bestaan uit bosveld en grasvlaktes en daar is sebras, wildebeeste, blesbokke, rooibokke, njalas en kleiner wilde diere op die plaas. Gaste kan wildritte op hul eie doen. Die lodge bied kanovaarte en visvang (bring jou eie visstok en gereedskap) op die perseel. Daar is 'n speelplek naby die eenhede vir kinders. Gaste kan ook hul bergfietse saambring om op die plaas te ry.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 157 resensies vir Pumula Game Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marcelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 157

Jaar gelys 12

Ligging

  • De Nyl Zyn Oog-weg, Pumula Game-plaas, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Pumula Game Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Nyl Zyn Oog-weg, Pumula Game-plaas, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ac84cda8e8f4ec707189f23c8b0ed16431d74f8fb20bc31cd40632a5fa3a3c8d783ec0403bdbb70c3681c620b184f9e66ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 120 per nag (plek vir 2) 157 5 1 5 12 De Nyl Zyn Oog Road Pumula Game Farm 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.759072950683 28.304433562173
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem