Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pumula Lodge

B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Rensia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir Pumula Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5
Andre H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en mooi.

Maklik een van die skoonste en netjieste verblyf waarin ons nog gebly het. Rentia en Pieter is baie aangenaam. Die klein goedjies wat hulle doen het ons baie waardeer en word raakgesien. Die ontbyt is heerlik en baie om jou reg te kry vir die verskeie aktiwiteite in die area. Moet glad nie twyfel of te bespreek nie, jy sal nie spyt wees nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumula Lodge se terugvoer

Hello Andre en baie dankie vir die wonderlike resensie, ons waardeer dit.
Hoop julle het die res van julle vakansie geniet.
Mooi bly en hoop om julle so gou moontlik weer by Pumula Lodge te sien.
Groete
Rensia Ellis
Pumula Lodge, Knysna

Pumula Lodge
Lukas L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lukas L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende prentjie mooi rustigheid vanself.

Die lodge se ligging is perfek. Weg van al die gewoel van die vakansiegangers en tog naby aan die besienswaardighede. Die lodge self is baie netjies en die fasiliteite uitstekend en skoon. Die eenhede is maklik toeganklik en op dieselfde vlak as die parkeerterrein. Elke eenheid bied sy eie privaatheid. Daarby bied die veilige parkering die nodige gemoedsrus. Die gasheer en gasvrou, Peter en Rensia, se persoonlike en professionele aandag aan al hul gaste maak die verblyf baie spesiaal. Sal Pumula lodge met groot vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumula Lodge se terugvoer

Hallo Lukas
Baie dankie vir julle ondersteuning en uitstekende resensie.
Ek is so bly dat julle lekker by Pumula Lodge kon kuier.
Sien uit na die volgende besoek.
Mooi bly.
Groete, Rensia en Pieter Ellis.

Pumula Lodge
Christine F - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christine F
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly.

Die fasiliteite is van hoogstaande gehalte. Baie skoon en netjies. Rensia en haar span was almal baie gaaf en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shawn G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en 'n goeie ligging, baie veilig.

Dankie, ons het heerlik gekuier by Pumula Lodge, ek sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Verna S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike rustige atmosfeer ons het dit terdeë geniet.

Ons het 'n baie rustige verblyf gehad by Pumula Lodge. Wonderlike gasvryheid deur Rensia en haar eggenoot asook die dames wat ons kamers skoongemaak het en ons bedien het. Almal was baie vriendelik en netjies. My ma en haar suster het hulle regtig waar terdeë geniet. Ek sal definitief weer 'n bespreking maak by Pumula Lodge. Baie Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumula Lodge se terugvoer

Hello Verna,

Thank you for taking the time to review Pumula Lodge on TravelGround.

Your interest and comments are highly appreciated by us and our staff.
We are happy to hear that you had an enjoyable stay with us and we look forward to welcoming you back in the hopefully near future.

Take care and best regards to you and your family.

Rensia and Peter Ellis
Pumula Lodge, Knysna

Pumula Lodge
Carlin A - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Carlin A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie relaxing. Die kamer was baie klein.

Ek sal beslis nie Pumula Lodge aanbeveel vir jongmense nie. Die spasie is min. Daar is geen DStv in die kamer nie, ook nie eers 'n yskassie nie. Ek was ontevrede met hoe die kamer gelyk het; moet my nie verkeerd verstaan nie, dis netjies en skoon daar en alles soos 'n prentjie uit 'n boek. Ek het die swembad baie geniet en ook hoe dit buite lyk. Dit is skoon en so naby aan die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gordon P - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gordon P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, pragtige plek en verblyf is baie privaat.

Baie mooi, skoon verblyf. Die eienaars is vriendelik en gaan uit hul pad om die gaste se behoeftes te bevredig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter N - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly - akkommodasie is baie goed en gasvryheid overbeterlik.

Kan dit met groot vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leoni N - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leoni N

Baie gerieflik met uitstekende aandag aan klein detail.

Ons het die verblyf baie geniet. Die omgewing is pragtig. Die verblyf was gerieflik en het aan al ons verwagtinge voldoen. Die gasvrou was baie vriendelik, hulpvaardig en baie professioneel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lindsay-straat 7, Hunter's Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb25de18b902f21c87bd92c5e0959648a3f9d0720a0a44380cbafb05e374ce05c89765dd8a03d93614d99b50c512e79919da3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 7 Lindsay Street Hunter's Home 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -34.055948321037 23.078616857529
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem