Pumula Akkommodasie by Pumula Surf Camp | LekkeSlaap
+29
+29

Pumula Surf Camp

Rugsakreisigerslosies
  • Vanaf R400 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parklaan 75 , Pumula, 4235, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pumula Surf Camp is aan KwaZulu-Natal se Suidkus in die pragtige kusdorpie, Pumula, geleë en is sowat 'n uur se ry vanaf Durban. The Surf House is 300 m se stap vanaf die beeldskone Pumula-strand geleë. Dit is ideaal vir branderplankry, visvang, duik, snorkel, stap op die strand en veel meer. Dié branderplankryerskamp word deur 'n plaaslike gesin bestuur en spesialiseer in branderplankrylesse vir alle vlakke van ervaring en ouderdomme, asook -toere, joga-sessies en roeiplankry.

Die huis word gedeel met ander gaste of kan privaat bespreek word. Pumula Surf Camp deel die eiendom met 'n klompie vriendelike honde en 'n paar katte. Die slaapkamers is privaat of 'n slaapsaal. Die eiendom is omring deur welige inheemse bosse en daar is dus verskeie wildsoorte in die omgewing, soos blouapies, voëls, 'n paar bosbokke en ystervarke. Die huis het slaapplek vir 12 gaste in 4 slaapkamers en beskik ook oor 2 badkamers, 'n gemeenskaplike leefarea wat gedeel word, 'n kombuis en eetarea, asook 'n sonnige biblioteek, ideaal vir kuier. Verder het die huis 'n groot dek met 'n uitsig oor die wortelboomwoude.

Jy kan in die wortelboomwoude rondwandel, langs die vuurput ontspan of 'n trom of kitaar vat en 'n bietjie musiekmaak. Daar is 7 branderplankryplekke wat minder as 10 minute se ry vanaf die kamp is met 'n verskeidenheid branders wat in verskeie toestande werk, van "point breaks" tot vlak sandbanke wat tot 150 m van die kus tot by die agterlyn strek. Ons branderplankry-instrukteurs is altyd bereid om 'n geskikte en veilige branderplankry-omgewing vir jou vaardigheidsvlak te vind. The Surf House is beskikbaar om gehuur te word as 'n vakansiehuis, doen asb. navraag by die instansie. Dit is ideaal vir gesinne, paartjies of enkelreisigers.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Parklaan 75 , Pumula, 4235, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parklaan 75 , Pumula, 4235, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGI0WiOGfjw57HGQaygV66RM4xDScIRx2esHWBNgvgR6oR5e3cv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (vir 2 persone) 75 Park Avenue Pumula 4235 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.636461153077 30.532167255878
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za