Pumula Akkommodasie by Pumula Surf Camp | LekkeSlaap
+29

Pumula Surf Camp

Rugsakreisigerslosies
Gesinskamer
Vanaf R200
per nag (vir 1 persoon)
Beskrywing

Hierdie privaat gesinskamer het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n aparte stapelbed. Die kamer is ideaal vir 'n gesin of kan as 'n slaapsaal vir 3 vriende benut word. 'n Opvou-bababed is ook beskikbaar vir klein kinders.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Kamergeriewe
  • Waaier
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Belasting en Ekstras

Let asb. op dat daar troeteldiere op die perseel is, daarom word ander troeteldiere nie toegelaat nie. Kinders tussen 16 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Ontbyt is op versoek teen R70 per persoon beskikbaar. Aandete is teen R130 per persoon beskikbaar. Selfsorggeriewe is ook beskikbaar. Dit is 'n gesinsvriendelike instansie en laat nie partytjies of geraas toe nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Funky Spunky gedeelde slaapsaal
Vanaf R200
per nag (vir 1 persoon)
  • Plek vir 1 persoon
  • 4 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié slaapsaal het slaapplek vir 4 gaste. Die kamer word met ander gaste gedeel. Gaste wat 'n privaat kamer wil hê, moet die volle nagtarief betaal. Die kombuis, badkamers en ander gemeenskaplike areas word met ander gaste gedeel.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Belasting en Ekstras

Let asb. op dat daar troeteldiere op die perseel is, daarom word ander troeteldiere nie toegelaat nie. Kinders tussen 16 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Ontbyt is op versoek teen R70 per persoon beskikbaar. Aandete is teen R130 per persoon beskikbaar. Selfsorggeriewe is ook beskikbaar. Dit is 'n gesinsvriendelike instansie en laat nie partytjies of geraas toe nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
2-Enkelbedkamer
Vanaf R440
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer beskik oor 2 enkelbeddens en het slaapplek vir 2 gaste en is binne die huis. Die kamers is privaat en die geriewe word gedeel met ander gaste. Daar is 'n groot tuin, dek en onthaalarea waar gaste lekker kan kuier. Vanaf die dek kan gaste die asemrowende uitsig oor die inheemse wortelboomwoud geniet. Die ongerepte Pumula-strand is net 300 m ver.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Let asb. op dat daar troeteldiere op die perseel is, daarom word ander troeteldiere nie toegelaat nie. Kinders tussen 16 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Ontbyt is op versoek teen R70 per persoon beskikbaar. Aandete is teen R130 per persoon beskikbaar. Selfsorggeriewe is ook beskikbaar. Dit is 'n gesinsvriendelike instansie en laat nie partytjies of geraas toe nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sonkamer
Vanaf R500
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie privaat dubbelkamer is sonnig, lugtig en lig en het slaapplek vir 2 gaste in 'n koningingrootte-bed. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, badkamer en gemeenskaplike areas. Die ongerepte Pumula-strand is net 300 m ver.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Kamergeriewe
  • Waaier
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Belasting en Ekstras

Let asb. op dat daar troeteldiere op die perseel is, daarom word ander troeteldiere nie toegelaat nie. Kinders tussen 16 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Ontbyt is op versoek teen R70 per persoon beskikbaar. Aandete is teen R130 per persoon beskikbaar. Selfsorggeriewe is ook beskikbaar. Dit is 'n gesinsvriendelike instansie en laat nie partytjies of geraas toe nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bush Cabin
Vanaf R540
per eenheid
Beskrywing

Dit is 'n ongekunstelde huisie met slaapplek vir 2 gaste en 'n uitstekende uitsig oor die bos en die tuin. Dit is lekker rustig en perfek geleë om naby die hoofhuis te wees en van al die geriewe gebruik te maak, maar steeds genoeg privaatheid te hê.

Tariewe
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Let asb. op dat daar troeteldiere op die perseel is, daarom word ander troeteldiere nie toegelaat nie. Kinders tussen 16 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Ontbyt is op versoek teen R70 per persoon beskikbaar. Aandete is teen R130 per persoon beskikbaar. Selfsorggeriewe is ook beskikbaar. Dit is 'n gesinsvriendelike instansie en laat nie partytjies of geraas toe nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parklaan 75 , Pumula, 4235, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGI0WiOGfjw57HGQaygV66RM4xDScIRx2esHWBNgvgR6oR5e3cv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (vir 2 persone) 75 Park Avenue Pumula 4235 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.636461153077 30.532167255878
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za