Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pumulani Lodge

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Tebogo David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 13 resensies vir Pumulani Lodge
Netheid
3.7/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.5/5
Chris D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Chris D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Behalwe dat die tuin nie skoon was nie en die ketel nie gewerk het nie, gaaf.

As Pumulani Lodge hulle instandhouding opgradeer en 'n mens vertel van die die moets en moenies sal hulle diens verbeter en 'n mens sal daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinus D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marinus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fine.

Point of attention: escape routes in case of fire are insufficient for the room we used (no.17).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumulani Lodge se terugvoer

Good day Marinus,

I trust you are keeping well.

Thank you once again for staying with us, and your valuable feedback received. We are delighted to receive feedback such as yours, and a copy of your feedback will be displayed on our staff notice board, as feedback such as this definitely motivates the team and keeps them focused going forward.

I have checked the room you stayed in and you are 100% correct in saying that there is no emergency exit procedure visible. My humble apologies for this but thank you for bringing this shortfall to our attention. This has already been rectified.

Thanks again and we look forward to the pleasure of welcoming you back in the near future.

Kind regards
Suzette Lerm (Owner)

Pumulani Lodge
Rene K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, skoon en puik diens,

Diens was puik. Baie netjiese lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V

It was a very nice party.

I paid long before for a deluxe room (R880) with a double bed, when we booked in, we received in a normal room with two beds pushed together, no bar fridge, I've asked Suzette, she said that will be fixed and that was it, nothing happened. The rest of the group paid special fare for the weekend.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was 'n lekker partytjie.

Ek het lank voor die tyd vir die deluxe kamer betaal (R880) met 'n dubbelbed. Toe ons inklok het ons 'n gewone kamer gekry met 2 beddens wat saam geskuif is. Geen yskassie. Ek het Suzette gevra en sy het gesê sy sal dit regstel, maar niks het gebeur nie. Die res van die groep het spesiale tariewe vir die naweek betaal.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda F - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda F
Saam met vriende

Aangenaam verras!

Van aankoms tot vertrek was alles baie goed. Die hele atmosfeer is rustig en ons het glad nie onveilig gevoel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicholien M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholien M
Gesin met klein kinders

Ná 'n lang dag was dit lekker om tuis te kom.

Baie mooi en lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pumulani Lodge se terugvoer

Beste Nicholien,

Ons is bly julle het lekker by ons gekuier. Hoop ons sien julle gou weer.

Groete,
Pumulani Lodge

Pumulani Lodge
Mariane R - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Mariane R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Op die ou end het ons nooit daar geslaap nie, maar dit afgeskryf as 'n slegte ondervinding.

Ons ondervinding by Pumulani was glad nie goed nie. Die perseel is verwaarloos met ongelyk paadjies en baie min beligting, deurmekaar kantoor met papiere wat deurmekaar rondlê op tafeltjies wat nie eens bymekaar pas nie. By die instap moes ek R720 betaal. Daar was nog ‘n bespreking vir ‘n Roux wat toevallig dieselfde voornaam as my man het. Die bedrag was verkeerd, en na ek met julle dame aan diens geskakel het, is dit reggestel en die R440 is betaal met die totale koste toe op R880 vir die kamer. Hulle het ons toe geskuif na ‘n beter kamer, ruimer en meer aanvaarbaar. Die foto's aangeheg is die kamer vir R720 per nag wat regtig nie op standaard is nie. Op die foto van die hangkas is die bed sigbaar, so klein is die kamer. Die hangkas se deur is lendelam en kan nie eens sluit nie. Die spyseniering vir die funksie vir ‘n 100 mense, wat ons bygewoon het op uitnodiging van vriende, was ook nie goed nie. Die slaai was te min en is nie aangevul nie, die bietjie nagereg was op ‘n groot leë tafel sonder tafeldoek voorgesit, en was ook maar skraps. Ek kan nie oordeel oor die kos nie, want ek weet nie wat die organiseerders van die funksie met Pumulani ooreengekom het nie, maar die aanbieding kon meer aangenaam gewees het. Toe ons terugloop na die kamer vanaf die saal, met ons flits, het ‘n klomp gemors langs ons kamer gelê in ‘n gangetjie. Die algemene indruk is dat die plek nie skoon is nie. Ons het op die ou end besluit om nie daar te slaap nie, en het huis toe gery, en maar die betaalde bedrag afgeskryf as ‘n slegte ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pretty K - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Pretty K

The dirtiest and filthiest place I've ever seen.

I will never recommend Pumulani Lodge to anyone. Everything about that place was dirty.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Madeleine S
Saam met vriende

Behalwe vir die 3 hane wat heelnag voor ons venters gesit en kraai het, was dit nie te sleg nie.

Die foto's op die webtuiste en dit was ons gekry het, verskil heeltemal. Dit is beslis nie vierster-verblyf nie. Dit kort beslis 'n 'n opknapping. Die ontbyt was wel baie lekker gewees. Hou die hane in 'n hok asb.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bb V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bb V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en rustig maar die diens skort.

Ons het oornag vir 'n troue. Dit was 'n baie mooi plek om te bly, baie rustig en hulle het vir ons vergunning gemaak om vroeër te kan inklok, wat ek baie waardeer het. Die enigste slegte deel was dat dit moeilik was om in en uit te klok, want daar was nie mense in die kantoor om ons te help nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was heerlik en oorgenoeg. Baie dankie, ons verblyf by Pumulani Lodge was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marshall G - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marshall G
Saam met vriende

Dit was baie gerieflik en privaat.

Die kamers is lekker groot met 'n gerieflike badkamer. Dis ook baie privaat met 'n rustige en ontspanne atmosfeer. Die kos is ook top-gehalte!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 008
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 008
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 008
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 14, Kareepad, Pretoria, 0001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU5OWZiM2YyLTZhMGEtNDFhYi05MzQ4LTc0MDNmODE0OWM4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 008 per nag, vir 2 mense 13 5 1 4 Plot 14 Karee Road 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.6651754945 28.290005320099
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem