Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pumusa Bushcamp

  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: False Bay-weg, D540, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pumusa Bushcamp is op die ongerepte Olifantkus op 'n klein, privaat reservaat reg oorkant die straat van die False Bay-afdeling van UNESCO Wêrelderfenisgebied, die iSimangaliso Vleilandpark en 10 km van Hluhluwe. Pumusa Bushcamp word omring deur immergroen bome en is in 'n unieke, lowergroen sandwoud.

Die kamp bied verskeie tipes verblyf in 'n tropiese tuin onder groot bome en tuine vol blomme wat 'n verskeidenheid voëls en bokkies lok. Al die eenhede het en suite-badkamers en 'n rustieke interieur met 'n Mosambiekse styl, hout afwerkings en muskietnette. Daar is ook 2 selfsorg-eenhede vir diegene wat eerder vir hulself wil kook.

Daar is 'n groot strandmeer-styl swembad wat deur palmbome omring word en dis naby die kroeg wat 'n groot TV met gunsteling-sportkanale het. Daar is ook 'n eetarea buite waar ontbyt en aandete bedien word. Die kroeg lei na 'n boma met 'n gemeenskaplike vuurput waar gaste kan ontspan en 'n bier onder die Afrika-naghemel kan geniet.

Pumusa bied 'n kompeterende tarief vir aandete en ontbyt ingesluit. Aandetes word van 19:00 af bedien en ontbyt van 06:30 af. As gaste vroeg aan die gang wil kom en een van die parke in die omgewing wil besoek, kan 'n ontbytpakkie voorsien word.

Pumusa is 'n stil en rustige kamp ver van die stadsliggies en gaste kan by die vuur sit, hiënas en bosapies in die verte hoor en die Melkweg en konstellasies van die Suidelike Halfrond gadeslaan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 9 resensies vir Pumusa Bushcamp
Netheid
3.1/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.2/5

Ligging

  • False Bay-weg, D540, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Pumusa Bushcamp het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: False Bay-weg, D540, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86e3be81b6be1db57becc8962b8fc237cbbd63a772bfddbfd86438648e8a40e0d21ae192e7f33878fc160c23134e347a505a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 9 5 1 4 False Bay Road D540 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.023022640732 32.347292477625