LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Punta Del Mar | LekkeSlaap
+17

Punta Del Mar

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir Punta Del Mar
Netheid
3.3/5
Diens
3.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.7/5
Michele D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele D
Gesin met tieners

Baie oulik.

Dit is 'n oulike plek en baie ruim en gesellig en rustig. Dankie was baie lekker.

Chris V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Gesin met tieners

Baie rustige plek, veilig met toesluitmotorhuis.

Die plek is mooi skoon +/- 20 km uit die stad wat dit baie rustig maak, daar is twee braaiplekke, een buite as die wind stil is en een onderdak as die weer nie lekker is nie. Alles is skoon en netjies, met 'n pragtige uitsig oor die see en rivier.

Nick D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Nick D
Gesin met klein kinders

Verskriklik vuil en onhigiënies!

Glad nie geskik vir 'n vakansie plek waarvoor betaal moet word nie. Vuil, stink, beskik nie oor die nodige 'self-catering' kombuisware nie. Vuil beddegoed, stink, skewe matrasse, nee sal nie aanbeveel nie.

Vanaf R2 400
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 400
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 400
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Mist Circle, Blouwaterbaai, Port Elizabeth, 6210, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI2NDVlYjQ4LTY3ODUtNDNmMy05MzljLTRmNDRmYjc0NWQ4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 400  per nag (vir 8 persone) 3 5 1 4 De Mist Circle Blue Water Bay 6210 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.8602411 25.6332432
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!