LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pure Joy Cottage | LekkeSlaap
+10

Pure Joy Cottage

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Pure Joy Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Juan O - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan O
Besigheidsreis

Goeie waarde vir geld.

Baie vriendelike diens. Skoon en netjiese kamer met alles wat jy sal benodig vir 'n gemaklike oornag. Definitief goeie waarde vir geld.

Monty S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monty S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kwaliteit!

Baie stylvol, skoon en netjies en alles vanaf linne, breekware en meubels is van baie goeie kwaliteit. Ons het heerlik gebly en geslaap. Goeie woonbuurt en omgewing is pragtig. Baie dankie Bonita vir julle vriendelikheid en gasvryheid. Ons sal julle definitief aanbeveel en beslis weer by julle oorslaap.

Vanaf R850
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saturnstraat 44, Steiltes, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmqowkKRbvqMjxuIL5sTTYR76XrVyWOvOXMHfa4iPmzGk8c1sAt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (vir 4 persone) 2 5 1 5 44 Saturn Street Steiltes 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.4996699 30.99928
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!