LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Purple Olive Gastehuis | LekkeSlaap
+33

Purple Olive Gastehuis

23 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 23 resensies vir Purple Olive Gastehuis
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Lorraine P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendlike mense!

Baie dankie het ons verblyf geniet dankie vir julle hulp en vriendelikheid!

Junita V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Junita V
Besigheidsreis

Unsafe and unpleasant stay.

The buzzer at the gate didn't work, it was attached to a tree and we had to scream for help eventually. The rooms are nice and spacious but the sliding door was broken and couldn't lock. The breakfast was tasteless and horrible. It was not a nice experience staying there.

Adele B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice, clean accommodation.

Accommodation was great, no noise aspects, feels like home. Breakfast was very tasty, but a bit skimpy.

Jessica S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en behulpsame personeel.

Die personeel was vriendelik en baie behulpsaam. Sal weer in die toekoms kom kuier.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Friendly and helpful staff.

The staff was friendly and very helpful. Will be going there in the future.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Charlene W - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great!

Wonderful friendly staff. Very clean and neat. Will definitely stay there again. Very affordable.

Thandolethu N - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandolethu N
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's a chilled place.

They serve awesome breakfast and the staff is really kind.

Moses M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moses M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I did enjoy the stay, the breakfast was good.

The only issue is the steps up to check in as well as breakfast and lunch is served upstairs, as a person with disability I find it difficult to go up the stairs. There should be ramps for wheelchairs.

Annemarie V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie V
Enkelreisiger

I enjoyed my stay!

Thanks for the friendly service. Be sure to let guests know beforehand that you cannot accept cards at this stage.

Werner B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon met heerlike ontbyt.

Sien sterre.

Theunis B - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Theunis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huis is in 'n aaklige toestand!

Die verf dop af en daar is muf in die storte.

Christo B - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo B
Gesin met tieners

Kort maar kragtig!

Die geriewe was goed. Die akkommodasie is veilig en sentraal geleë. Die ontbyt is heerlik! Maar die diens kan opgeskerp word.

Johan O - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Die verblyf was heerlik, en die ontbyt uit die boonste rakke!

Brenda M - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda M
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam, netjies en skoon met vriendelike, behulpsame personeel.

Dit was lekker om in 'n rustige omgewing te kan oornag met die wete dat dit 'n veilige omgewing is en dat 'n mens se voertuig ook veilig is. Die ontbyt was ook baie lekker en ek dink dit was 'n goeie waarde vir geld oornagplek.

Johan V - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Die kuier was 'n wonderlike ervaring vir ons gewees.

Bert S - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bert S
Besigheidsreis

Good

A decent stay.

Tholi M - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tholi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and private

All was well. A home away from home.

Phindi M - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phindi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very private and secure place

Very beautiful place. I would definitely come back.

Michelle L - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die diens was uitstekend en die kos fantasties. Sien hulle gou weer.

Joan N - Aug 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan N
Gesin met tieners

An experience I can recommend to anyone wanting an overnight stay in Pretoria

Highly recommended. Tranquil, peaceful place to stay. Loved the atmosphere.

Elna D - Aug 2012
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice guest house

Our visit was good.

Eddie V - Aug 2011
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie V
Gesin met klein kinders

Value for money

Overall good location and value for money. Rooms needed a bit of maintenance, such as getting the door locks to close properly, and light globes to work. The kitchen staff should be out of sight during breakfast - because they were just sitting casually around when the food was meant to be prepared. I'd stay again though.

Motsatsi M - Jul 2010
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Motsatsi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Your place is superb!

I was thrilled by your place and your service was superb, very clean, warm reception by the staff, good food and very nice, quiet as well as safe surroundings

Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raystraat 68, Wonderboom, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2ODg1ZDRjLTVlMWMtNGYzYS05NGRmLWVlMjk2ZjY4ZWMwMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760  per nag (vir 2 persone) 23 5 1 5 68 Ray Street Wonderboom 0182 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -25.687402708111 28.201496601105
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!