LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Putfontein Plaas | LekkeSlaap
+15

Putfontein Plaas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Putfontein Plaas, Boshof, 8340, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R20 000 per nag (vir 16 persone)

Beskrywing

Putfontein Plaas is op 'n wildsplaas tussen Kimberley en Bloemfontein geleë.

Verblyf is beskikbaar vir 12 volwassenes en 4 kinders. Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is ook 3 en suite-slaapkamers buite. Elke kamer het 2 enkelbeddens. Vir kinders sal daar stapelbeddens in 2 kamers gesit word. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het plek om te eet en 'n sitarea met 'n binnebraai.

Buite is daar 'n groot boma met 'n vuurput en braaigeriewe. Vanaf die stoep kan gaste sit en kyk hoe die kameelperde voor die huis kom water drink.

Gaste kan ook self op 'n wildrit gaan en wild soos wildebeeste, gemsbokke, njalas, rooihartebeeste, rooibokke, springbokke, koedoes, elande, swartwitpense, bastergemsbokke, en kameelperde sien.

Slaapplek

’n Bespreking by Putfontein Plaas sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderstapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderstapelbed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderstapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderstapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Putfontein Plaas, Boshof, 8340, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf R20 000
per nag (vir 16 persone)
Vanaf R20 000
per nag (vir 16 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Putfontein Plaas, Boshof, 8340, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1c4cd9cc4c6d7b87dab7aeaf165286a2261affc1b6f0cf240a6c9c6b475bea520fca38c78f0421b2b875a2443acdac82357?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R20 000  per nag (vir 16 persone) Farm Putfontein Boshof 8340 Vrystaat 086 999 0018 11:00-19:00 11:00 -28.473315541018 25.141055480727
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!