Willard's Beach Akkommodasie by Pyrgos HL173 | LekkeSlaap
+10
+10

Pyrgos HL173

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 690 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusrylaan 101, Santorini-kompleks, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pyrgos HL173 bied 'n pragtige panoramiese see-uitsig. Dis in die gewilde Santorini-kompleks by Thompsonsbaai-strand geleë. Die eenheid bied 'n rustige en ontspannende wegbreek.

Pyrgos HL173 het 2 verdiepings en bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Daar is 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -sitkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde kamer deel 'n badkamer.

Die kombuis is modern en ten volle toegerus vir 'n gerieflike vakansie. Geriewe sluit 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser in. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv en lei na 'n patio met 'n ononderbroke see-uitsig. WiFi is beskikbaar.

Die Pyrgos-kompleks in Santorini het 'n gemeenskaplike swembad en direkte toegang tot Thompsonsbaai se strand en 'n semi-privaat strand.

Die nuwe plaaslike winkelsentrum, Ballito Junction, bied 'n verskeidenheid winkels, restaurante en vermaak soos films en Jump Park.

Slaapplek

’n Bespreking by Pyrgos HL173 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Pyrgos HL173
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kusrylaan 101, Santorini-kompleks, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Pyrgos HL173 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 690
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 690
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 690
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusrylaan 101, Santorini-kompleks, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWNU6vrVQUW5BSPpsfwKJ4nTYuhTMCmhQChmCsJNMiPRdaNF8aT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 690  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 101 Ocean Drive Santorini complex 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-17:00 09:00 -29.524817341273 31.225914094942
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za