Quail's Nest Guesthouse
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Quail W-straat 853a, Helderkruin, Johannesburg, 1724, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R780 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Quail's Nest Guesthouse bied selfsorg- of B&B-verblyf op die eienaar se perseel in Helderkruin, Johannesburg. Dis die ideale basis vanwaar die omliggende besienswaardighede verken kan word.
Verblyf word gebied in 1 alleenstaande kothuis. Die eenheid is geskik vir 'n paartjie en beskik oor 1 kamer met 'n en suite-badkamer. Die kothuis het ook 'n oopplan-kombuis wat goed toegerus is, asook 'n leefarea. Die eenheid het ook 'n privaat ingang en gratis WiFi.
Die kothuis lei na 'n privaat stoep. Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar. Die gasheer kan ook 'n kontinentale- of engelse ontbyt voorsien, asook aandete op versoek en teen 'n ekstra koste.
Quail's Nest Guesthouse is 2 km vanaf die Westgate- en Horizon Winkelsentrums, 33 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe en 60 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Slaapplek
’n Bespreking by Quail's Nest Guesthouse sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Quail W-straat 853a, Helderkruin, Johannesburg, 1724, Gauteng
- Gaste dink Quail's Nest Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Quail W-straat 853a, Helderkruin, Johannesburg, 1724, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom