Kaap St. Francis Akkommodasie by Quarter Deck | LekkeSlaap
+25

Quarter Deck

3 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vanaf 1 Des 2020 tot 11 Jan 2021.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Triton-laan, Quarter Deck 2, Port St Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 R2 125 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Quarter Deck bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n gemeubileerde drieslaapkamerwoonstel wat ’n uitsig op die hawe in Port St Francis het.

Die woonstel het 3 en suite-slaapkamers en ’n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n volledige en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het elk ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n toilet, wasbak en stort. Die kombuis is toegerus met ’n yskas en mikrogolfoond, asook ’n skottelgoedwasser. Die woonstel het ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Daar is ’n TV met DStv in die sitarea en daar is ’n draagbare braai op die stoep. Linne en badhanddoeke word voorsien en gaste word versoek om hul eie strandhanddoeke saam te bring.

Gaste is welkom om van die gemeenskaplike swembad gebruik te maak by The Ships Bell langsaan en daar is ook toegang tot ’n privaat strand. Die woonstelkompleks is stapafstand van ’n kroeg, restaurante en die hawe af. Daaglikse bootritte vanaf die hawe is ook beskikbaar, asook doendinge soos diepseevisvang. Daar is ’n deli by die hawe wat vars melk en vis verkoop en daar is ook sekuriteitswagte wat die area snags patrolleer.

Die dorpie St Francisbaai is slegs 4 km ver en daar is ’n supermark, winkels, banke, restaurante, ’n petrolstasie, asook ’n gholfbaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Quarter Deck sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Quarter Deck
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Triton-laan, Quarter Deck 2, Port St Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Quarter Deck het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 500
Vanaf R2 125
per nag (plek vir 8)
was R2 500
Vanaf R2 125
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Triton-laan, Quarter Deck 2, Port St Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7LzHMyxlJoPfBcTzjxl9TEhsdnRbEScMrINHNiyEkIEHhRrYEG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 500, nou Vanaf R2 125  per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 Triton Avenue 2 Quarter Deck 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.185124318963 24.851639133591
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za