Quarter Deck 11

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Quarter Deck 11 is 'n smaakvol versierde woonstel in die hartjie van Port St. Francis met groot vensters en 'n rustige uitsig oor die seiljagte in die hawe.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste in 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat bymekaar gestoot is. Die hoofslaapkamer lei na 'n balkon wat oor die hawe uitkyk. Die woonstel het ook'n kombuis, en 'n oopplan-leefarea en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die woonstel is stapafstand vanaf restaurante in die Port St. Francis hawe wat seekos bedien. Gaste het toegang tot die privaat strand binne die landgoed en privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Doendinge in die omgewing sluit in wandelroetes langs die kus, visvang, sonsondergang bootritte en perdry.

Slaapplek

'n Bespreking by Quarter Deck 11 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Quarter Deck 11 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za