LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Quarterdeck Apartment | LekkeSlaap
+32

Quarterdeck Apartment

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tritonstraat, Quarterdeck, Port St. Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Quarterdeck Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in Port St. Francis. Die woonstel is op die onderste verdieping en het 3 slaapkamers en 'n pragtige uitsig oor die marina. Daar is talle restaurante in die hawe, stapafstand van die woonstel af.

Die woonstel het 3 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die woonstel het 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank, yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Die hoofslaapkamer en eetarea lei elk na privaat dekke met 'n braai en mooi uitsig.

Die woonstel het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, stofsuier, strykyster en -plank, badhanddoeke, linne, 'n ingeboude kluis, sekere DStv-kanale en 'n haardroër in elke kamer. Daar is privaat parkeerplek op die veilige landgoed. Skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra koste gereël word. Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Port St. Francis bied 'n rustige en ontspannende omgewing. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en privaat toegang tot die strand. Die St. Francis Links-gholfbaan is 1,4 km ver, en ander doendinge in die omgewing sluit stap, swem en branderplankry in. Port Elizabeth Internasionale Lughawe is 115 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Quarterdeck Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Quarterdeck Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Tritonstraat, Quarterdeck, Port St. Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Quarterdeck Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tritonstraat, Quarterdeck, Port St. Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUmPg5epF2mLudxQ1fJ7xWQldla2U5iIEsHsqyAJ7CrLwIQSqZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 400  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Triton street Quarterdeck 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.185272911662 24.851504223877
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!