Quarters

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Quarters is gemaklik ingerig om 4 gaste in Meyersdal, Alberton, te akkommodeer.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers wat met dubbel- en enkelbeddens ingerig is, en 2 badkamers wat gedeel word. Die slaapkamer op die onderste verdieping het 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die ander 2 slaapkamers van die badkamer met 'n bad gebruik maak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n stoof en 'n oond, en etes kan by die etenstafel geniet word. Gaste kan ook in die oopplan-sitkamer voor die TV ontspan.

Die leefarea maak oop op 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin. Daar is motorhuisparkeerplek beskikbaar. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is teen ekstra koste beskikbaar.

Alberton bied verskeie restaurante en winkelsentrums, asook die Reading-buiteklub en Gholfbaan. Gaste kan ook die Klipriviersberg Natuurreservaat besoek waar daar 'n verskeidenheid wild- en voëlspesies te sien is.

Slaapplek

'n Bespreking by Quarters sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Quarters gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 660 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za