Quatermain's Camp

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Quatermain's Camp vergestalt die oorspronklike safari-ervaring. Hierdie eskpidisiekamp is geskoei op die bloeityd van verkenning, daardie goue era toe daar 'n avontuur om elke hoek en draai gewag het.

Quatermain's Camp is geleë die luisterryke Amakhala Wildreservaat. Dit is 'n intieme kamp wat besoekers bekendstel aan vanuit 'n spierwit safari-tent wat presies lyk soos die tente in die 1900's en toegerus is met militêre meublement, net soos die pioniers, jagters en verkenners van daardie era dit verkies het. Ontspan lekker in die sentrale boma en kyk hoe plaaslike lekkernye op die oop vuur voorberei word, en smul dan daaraan onder die sterre. Ons het alles in ons vermoë gedoen om 'n outentieke ervaring te bied, al wat anders is aan ons akkommodasie is die rustieke badkamers en 'n paar moderne geriewe. Gaste kan Groot 5-safari's te voet beleef. Daar is ook wandelpaadjies in die bos en safari's vir voëlkykers.

Hou jou oë oop vir die olifant, wit- en swartrenosters, luiperds, buffels, leeus, hiënas, jagluiperds. sebras, kameelperde en verskillende boksoorte. Ons sien ook daarna uit om jou bekend te stel aan die kleiner lede van hierdie ekosisteem en die plante en die voëls.

Beleef 'n eksklusiewe wildrit in die Shamwari Wildreservaat.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Begeleide Wildritte Ingesluit
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Quatermain's Camp gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R7 960 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za