Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Quay West

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marion Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 58 resensies vir Quay West
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jacky P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat and modern.

The house has everything you need. It is a very cute place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Hello Jacky!
Thanks so much for your wonderful rating, highly appreciated.
Looking forward to welcoming you again in future.
All the best
Marion

Quay West
Jacques D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D
Gesin met klein kinders

Uitstekende diens van Marione, enige hulp net 'n WhatsApp weg.

Ons het slegte kondisies gehad maar het tuis gevoel op die dae wat dit koud was en ons wou inbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Hello Jacques,
thanks so much for taking the time to submit your review.
Sorry, that we couldn't do anything about the bad weather.
Hopefully next time in sunshine.
All the best
Marion

Quay West
Peter S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S
Saam met vriende

Very well-appointed and comfortable house.

We stayed with another couple for a weekend. The house is very well appointed with everything you need. It is comfortable for 4. Nice outdoor braai area. Very close to everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Hello Peter,
Thanks again for your review and your personal note to us which we very much appreciated! As it is for our guests to keep everything up to standard.
Looking forward to welcoming you again in future.
All the best
Marion

Quay West
Nicole V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole V
Saam met vriende

My stay was amazing.

Will definitely visit the place again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Thanks so much Nicole for your review, we truly appreciate this.
Hope to welcome you again in the future.
Best regards
Marion

Quay West
Jo-ann D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Ongelooflike plekkie. Die perfekte plek as jy wil wegbreek van die stadslewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Hello Jo-ann,
thanks so much for submitting your fantastic review, we truly appreciate your effort for this.
It was a pleasure hosting you and hoping to welcome you back in future.
All the best
Marion

Quay West
Andrew V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A home away from home.

Well kept, well organized, self-catering home. Lovely location, just a stone throw away from restaurants and the river. A must visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Thanks so much Andrew for taking the time to submit your wonderful review.
Glad you discovered the beauty of the West Coast with Quay West as a "base station".
Hope to welcome you again in future.
All the best
Marion

Quay West
Christine G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christine G
Saam met vriende

Netjiese en veilige akkommodasie.

Baie netjiese en veilige akkommodasie. Streng veiligheidsmaatreëls! Lekker gekuier! Goed geleë om omgewing te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Hello Christine,

great news that you liked the setup of Quay West and you had the time to bond with frineds and explore the surrounding area as there is so much to do.

Hopefully we will welcome you again in future.
Wishing you all the best
Marion

Quay West
Mike N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende akkommodasie met uitstekende ligging, waarde vir jou geld!!

Die verblyf in Quay West was uitstekende waarde vir geld. Ligging naby alles. Perfek ingerig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Hello Mike,
thanks soooo much for your wonderful review.

Thanks also that you were very accommodating wrt short notice booking's admin involved which makes it so much easier for us.

Hope to welcome you again in future. All the best
Marion

Quay West
Hazel K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hazel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Place was great, gas cooking hob and better DStv bouquet would be an improvement.

Loadshedding makes a breakaway miserable if the place is not equipped to deal with the issue. DSTV bouquet was very limited, surprising for an upmarket rental.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Hello Hazel,
thanks for taking the time to submit your review which we highly appreciate.

We are very sorry wrt load shedding which is completely out of our hands. However, we have prioritized and installed an inverter to make sure the most (to us) important electrical equipment in the house is working which is Wifi for our guests as well as the alarm system for protection. Obviously, it's a personal choice but we have left the TV off this list for a reason. The DSTV subscription is highlighted on description (before you actually make the reservation) that it is only an Easy View subscription with limited channels.

Hopefully you understand our reasons above .
All the best
Marion

Quay West
Charmaine S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine S
Saam met vriende

Die woning is nie alleenstaande soos op foto voorkom nie. Dis baie opmekaar. Die 2de badkamer was nie na wense. Die woning is baie nat. Die kaggeltjie was 'n welkome ervaring aangesien dit maar koud was.

Die kombuis is goed toegerus. Beddegoed skoon en netjies. Ons was net 2 nagte daar en 1 dag, maar dit was te kort om die plekke te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Hello Charmaine,
Thank you very much for submitting your review, we truly appreciate that you have taken the time to submit it.

We have removed the photo of the house where it appears to be with hardly any other buildings around, this was an old photo, thank you for highlighting this. In the meantime, the area has been further developed and we do have by now more neighbours.

As we know how cold and damp it can become in winter along the West Coast, we equipped the house with a gas fireplace, heater wall panels in the bedrooms, as well as a spare radiator for the guests to use.

The second bedroom's bedside table lamps, as well as electric blankets, were in working conditions, maybe you didn't see the plugs. The dispenser in the en-suite bathroom shows clearly "body lotion" and not soap. Shower towels, standard size, and hand towels were also available for your use.

Thank you for highlighting that the toilet paper roll holder has come loose, we shall take care of it.

Have a wonderful journey further and we hope to welcome you again at Quay West.
All the best,
Marion

Quay West
Mariet R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariet R
Saam met vriende

Het heerlik gebly.

Skoon, netjiese plek. Die eenheid het net nie 'n nommer op nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Hello Mariet,
thanks for your review, we highly appreciate this.
Please note that on our front wall is a sign which says 'Quay West' to make it easier for our guests to find the our establishment.
Looking forward to welcoming you again in future.
Best regards
Marion

Quay West
Pierre P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre P
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Baie lekker plekkie en veilige balkon is 'n wenner, veral as j wil sit en kop skoon maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Hello Pierre,
thanks so much for taking the time to submit your review, this is truly appreciated.
Glad you got to some "me-time".
Looking forward to host you again at Quay West.
Best regards
Marion

Quay West
Tane T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tane T
Saam met vriende

Baie, baie lekker gebly.

Heerlik daar gebly. Skoon, veilig en mooi huis en omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Thank you so much for taking the time for submitting your review. Happy to hear you enjoyed your stay at Quay West.
Looking forward to welcoming you again at Quay West.
Best regards,
Marion and Deon

Quay West
Shawn R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn R
Gesin met tieners

Ons vakansie was rustigheid homself.

Die woning was verskriklik netjies en verwelkomend. Alles wat ons moontlik nodig gehad het was voorsien. Die paar dae by die rivier was sielsvervrissend. Ons het gekajak, bietjie die area verken en eintlik verlief geraak op die plek. Dankie Marion vir jou fantastiese kommunikasie voor en tydens ons verblyf. Ons sal definitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Hello Shawn,
thanks so much for submitting your comprehensive review on Quay West. We truly appreciate this and hope to welcome you and/or your family again at our holiday home.
All the best, stay healthy!
Marion and team

Quay West
Anneldi V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneldi V
Gesin met klein kinders

Rus en vrede.

Ons het baie lekker gebly en lekker gerus. Die huis het iets van alles en die skottelgoedwasser was ñ bonus. Volgende keer sal ons net Doom onthou vir die monster muskiete wat saam kom kuier het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Hello A,
Thank you so much for your wonderful review.
I am glad to hear that you were not on duty for doing the dishes.
With regards to the mosquitos, this does happen from time to time on windless, hot days being close to the Berg River. They are usually gone in a day or so.
Looking forward to welcoming you again at Quay West.
Stay healthy and best regards,
Marion

Quay West
Chris G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris G
Saam met vriende

Dit was so lekker om na 'n langpad in te stap by 'n veilige, netjiese blyplek - ons sal hierdie plek by enige tyd ten sterkste aanbeveel.

Marion is 'n uitstekende gasvrou, nie net laat sy jou veilig voel in 'n wonderlike netjiese bly plek nie, maar sy stuur ook vir jou inligting aan van besienswaardighede in die omgewing sowel as alle moontlike kontakbesonderhede - regtig 'n omgeepersoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Hello Chris,
Thank you so much for taking the time to submit such great review. We truly appreciate this obviously.
So happy to hear that you enjoyed your stay at Quay West. Hope to welcome you and your family and friends again in the future.
All the best.
Marion and team

Quay West
Lionel N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel N
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Sal definitief weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

So glad to hear that you enjoyed your stay at Quay West Lionel. Lots more to discover along the West Coast.
Looking forward to welcoming you again in future.

Quay West
Renier Z - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal geleë vir besoeke aan die area.

Die eenheid was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Hello Renier,
thanks so much for your wonderful review for Quay West.
Looking forward to welcoming you again at our holiday home or at our guesthouse Farr Out in Paternoster.
Best regards
Marion

Quay West
Sanville C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanville C
Saam met vriende

Wonderful experience and excellent service.

Very nice and tranquil place. Situated in area where you can rest and find peace, also a place for family/ friends to connect and enjoy themselves.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Hello Sanville,
Thank you so much for taking the time to write the fantastic review, it is highly appreciated.
We are looking forward to welcoming you again at Quay West.
All the best, have a wonderful Xmas season ahead.
Best regards,
Marion

Quay West
Ricardo P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ricardo P
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed it.

Nice place to stay, however, the dorpie had few activities to do.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy S
Saam met vriende

The house was lovely, well equipped, perfectly clean and riverside setting very pleasant.

I found the paperwork, emails and confirmations and requirements excessive. All very thorough, but hope next time will be simpler!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die huis was lieflik, goed toegerus, perfek skoon en die rivierkant ligging baie aangenaam.

Ek het die papierwerk, e-posse en bevestigings en vereistes bietjie uitermatig gevind. Alles baie deeglik, maar hoop volgende keer sal dit eenvoudiger wees!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Hi Wendy,
Thanks so much for taking the time to submit your review for Quay West, this is highly appreciated,

Due to COVID19 the admin paperwork has increased. Due to the fact that Quay West is a contactless self-check-in, it needs to have the extra paperwork for security involved.

All the best, looking forward to welcoming you and your friends some other time at Quay West again.
Marion

Quay West
Loyiso J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loyiso J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesomeness personified!

Was our second visit here and we stayed a day longer than the previous time. We are planning on going back for a week's stay soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Hi Loyiso,
It was so nice to have you back at Quay West. What a surprise.
All the best and thanks again for your fantastic review!
Best regards,
Marion.

Quay West
Erika V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike gesinsnaweek.

Ek, my man en ons werkende kinders het ’n heerlike ontspanne naweek geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Thanks so much for taking the time to submit your feedback. We truly appreciate your effort and are overwhelmed by the rating.
Looking forward to welcoming you again in the future.

Quay West
Elmarie R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie R
Gesin met tieners

Lieflike plek om te ontsnap van die gejaag.

Die huis is in 'n woongebied geleë net een straat bo die rivier - die een kamer het 'n gedeeltelike uitsig oor die rivier. Ons kon net afstap in die pad en met die kajak gaan roei. Binne is die plek silwerskoon met hoë-kwaliteit toestelle tot jou beskikking. Die beddens en beddegoed is van uitstaande gehalte. Alles was vir ons so gerieflik en ons het dit baie geniet om die Weskus vanaf Quay West te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Hello Elmarie,

Thanks so much for your valuable feedback, we truly appreciate your input and also the communication during your stay.

Hope to welcome you and your family again in the future.
All the best, stay healthy
Marion

Quay West
Belinda R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda R
Saam met vriende

Baie netjiese en ruim vakansieplek.

Alles wat jy nodig het is in die eenheid en ook naby baie ander klein, mooi dorpies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Hello Belinda,

We would like to thank you for taking the time to submit your review and rating of Quay West.

Looking forward to welcoming you again in the future.
All the best,
Marion

Quay West
Angela K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angela K
Saam met vriende

Velddrif is pragtig.

Skoon en netjies. Die huis beskik oor alles wat nodig is. Die besprekingsproses was lank en uitgerek en daar was ekstra kostes vir admin na die bespreking betaal en voltooi was. Die eienaares het ‘n stel af getrap met mense wie haar besteel het en het ons laat voel of sy ons nie vertrou nie. Maak reg om julle ID-dokumente aan iemand te stuur wie jy nooit in persoon sal ontmoet nie. Daar is kameras om die huis. Ek hoop nie daar is kameras binne die huis nie. Daar is ‘n kroeg nie te ver daarvan wat gelukkig net Vrydagaand geraas het en teen middernag stil was weens lockdown. Die huisies is baie na aan mekaar gelukkig is die bure baie vriendelik. Die beddens en dekor is goeie gehalte. Badkamers het genoeg warm water vir almal en die storte is ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Hello Angela,
thanks so much for your detailed feedback.
Please note that the extra cost you mentioned is for stays shorter than 3 nights, ie a fee of R 250, which is mentioned in the terms and conditions accepted by you before confirming the reservation (ie T&C: Taxes and Extras: A once-off surcharge of R 250 will be automatically charged for stays shorter than 3 nights and is not part of the quotation. Minimum stays requested: 3 nights, 4 nights over Easter weekend, 7 nights in High Season (15 December to 15 January).
Due to Covid 19, we have implemented a contactless check-in/out procedure to protect us, our staff as well as you, our valuable client, as best as we can hence the introduction of the new "booking procedure" (which includes the photo of the ID of all guests staying via WhatsApp, the completed guest registration form via a secured online link (takes less than 5 minutes to do all this). Thereafter you received detailed information about how to retrieve the key and further valuable information about the house via WhatsApp.
Surely you will understand that we needed to take some precautions if a stranger is been let into the house specifically from our side as we do not meet the guest in person since the introduction of contactless self-check-in/out. It is a common worldwide practice in the hotel/tourism industry for a guest to provide his ID to the host whether in person or via email/WhatsApp on/before check-in.
You can be assured that the installed CCTV cameras are only on the outside as inside cameras would interfere with your privacy.
We truly appreciate your comments about the condition of the house.
We hope to have been able to clarify our reasons for the admin part involved.
Looking forward to welcoming you again in the future.
Best regards
Marion

Quay West
Donald W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Donald W
Saam met eggenoot / lewensmaat

A most enjoyable stay in a fully equipped and functional flat close to the berg river

A very convenient location from which we were able to easily travel out and back on a daily basis to various destinations on the West coast and inland towards the Cedarberg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Hello Donald,
Thank you so much for your wonderful rating, we are very happy to hear that you came all the way down to the West Coast and made use of Quay West Holiday Home as a base for your day trip.
We are looking forward to welcoming you back in future on the West Coast.
Best regards,
Marion

Quay West
Gloria G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloria G
Saam met vriende

Up-market accomodation

We were all very happy with this accommodation, and felt at home because of the attention to detail and the fact that this felt like home away from home. Fitted with quality equipment, bedding etc.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Hello Gloria,
Thank you so much for taking the time to submit your wonderful review. We highly appreciate your input.
We truly hope to welcome you back at Quay West Holiday Home in Velddrif or alternatively at our guesthouse Farr Out in Paternoster.
Stay healthy.
Best regards,
Marion

Quay West
Sonja W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja W
Gesin met tieners

Lekker.

Baie lekker, netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Hello Sonja,
thanks so much for your feedback.
Yes, Melanie keeps our Quay West spotless, always with a smile.
Hope to welcome you and/or your family/friends again at Quay West in Velddrif or at Farr Out Guesthouse in Paternoster.
All the best
Marion

Quay West
Wendy S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy S
Saam met vriende

Quay West is a lovely holiday home!

What a lovely, cosy, well-run guesthouse, a great find and memorable stay indeed. We had wet and cold weather, but we enjoyed the lovely fireplace and electric blankets. Thanks Marion for your attention to detail and making us feel warm and comfortable. We will definitely like to visit in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Hello Wendy,
thanks so much for taking the time to submit your feedback.
Happy to hear that you made the most out of the bad weather... there is nothing wrong with the weather just the cloths you are wearing LOL.
We would love to welcome you back in future, alternatively at our guesthouse Farr Out in Paternoster.
Best regards
Marion

Quay West
Nazneen L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazneen L
Gesin met klein kinders

Peaceful, relaxing, rejuvenating, serene, tranquil.

We had a wonderful stay at Quay West. Marion and Melanie were professional and exceedingly helpful with all our requests. The accommodation was truly wonderful, we especially loved the multi-head showers, as well as the lovely furnishings and the top-of-the-range appliances. And Velddrif is so safe with so many amenities close at hand. Our stay was definitely too short, and as we told Melanie, we will most definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Hello Nazneen!
What a wonderful feedback. Thanks so much for taking the time to submit it, we truly appreciate it!

Pity that the stay was just so short, as there are lot of things to discover in Velddrif and surroundings such as famous Bokkom Laan, going for a boat trip on the river, experience a beer tasting, visiting SA Fishery Museum, going out with the kayak (provided by Quay West) on the nearby Berg River, ….

Looking forward to welcoming you again in the future.
Best regards
Marion and team

Quay West
Willie N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie N
Gesin met klein kinders

Beslis 'n moet.

Ons was aangenaam verras met aankoms om so 'n pragtige, skoon en goed toegeruste plekkie te kry. Die afwerkings is mooier as op die foto's. Alles was perfek, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Thanks so much Willlie for submitting your wonderful feedback. We appreciate highly your input and looking forward to welcoming you back at Quay West in Velddrif or alternatively at our guesthouse Farr Out in Paternoster.
All the best
Marion and Deon

Quay West
Shimone A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shimone A
Gesin met klein kinders

It was clean, modern and beautiful.

Only thing lacking was DStv and TV was out of order.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was skoon, modern en pragtig.

Die enigste ding wat ontbreek, was DStv en TV was buite werking.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Dear Shimone,

Thank you for your great rating and feedback.

Unfortunately, the TV broke during your stay and due to the fact that it was an insurance claim, it couldn't be replaced on the Sunday nor the Monday of your stay. We highlighted in our description on the quotation that DStv is available with Easy View channels.

Hope to welcome you again in the future.

Best regards,
Marion and Deon

Quay West
Ona V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ona V
Saam met vriende

Goeie verblyf met uitstekende geriewe. Eenheid is baie smaakvol gemeubileer.

Ons was vier mense wat ’n heerlike verblyf in Quay West gehad het. Die eenheid is goed geleë en naby interessante plekke soos Hopefield, die Fossielpark en nie te ver van Paternoster af nie. Dit het al die geriewe wat ’n mens benodig. Kan dit beslis aanbeveel en sal weer daar tuisgaan. Baie dankie vir ’n heerlike twee dae!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Hello Ona,
thanks for you wonderful review, we really appreciate your time for submitting it!
Hope to welcome you again at Quay West Holiday Home in Velddrif or alternatively Farr Out Guesthouse in Paternoster.
Best regards
Marion

Quay West
Lukas K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige dekor en veilige verblyf.

Hierdie was werklik meer as wat ons verwag het, pragtige dekor, baie goed toegeruste eenheid met hoe gehaltelinne, gaskaggel en elektriese komberse en alles was silwerskoon. Die eenheid het 'n toesluitmotorhuis met opskuifdeur en 'n state of the art alarmstelsel. Natuurlik het die skottelgoedwasser en wasmasjien ook bygedra tot ons gerief, so ook die onderdakbuitebraai. Dankie Marion vir die moeite wat jy ingesit het in Quay West.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Hello Lukas,

Thank you a million times for your super fantastic review of Quay West. We really appreciate your input. We are always happy to hear that the house is spotless as Melanie, our jewel that side, does a fantastic job.

We hope to welcome you again at Quay West in Velddrif or alternatively at Farr Out Guesthouse in Paternoster.
Best regards,
Marion

Quay West
Edna D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker.

Sal weer terug wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Good day Andy,

So nice to hear that you liked it.
Even more that you have met your long lost cousin again.
We truly hope that we will welcome you or your friends again at Quay West.

All the best
Marion

Quay West
Caroline H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline H
Saam met vriende

It was amazing, loved it.

This was a great break away, home away from home and the lady there was amazing. Will definitely be going back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Hello Caroline,
Thanks so much for your excellent review, this is highly appreciated by us and specifically also by Melanie who takes care of our guests at Quay West. We are looking forward to welcoming you again in the future!
Best regards,
Marion and Deon

Quay West
Claudine P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Claudine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was really nice to stay there.

Quay West is really the ideal place if you want to shut down from the city life. There is no much to do or to see but if you want peace and this is your place.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was heerlik om hier te bly.

Quay West is die ideale plek om te gaan as jy uit die stad wil ontsnap. Daar is nie veel om te doen of te sien nie, maar dis die perfekte plek as jy rus en vrede soek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Dear Claudine,

Thank you for your wonderful feedback.

There are lots of things to do in and around Velddrif, it just depends on your interest. One can make use of the double kayak of Quay West and discover the Berg River and its beauty, visit the SA Fishery Museum in Laaiplek, enjoy a sundowner boat trip from Port Owen, visit the West Coast National Park which is approximately 30 minutes away, game drives at nearby safari lodges which is also a 30-minute drive away and bird Eiland in Lamberts Bay. The list is long. Maybe you should come back and we can guide you along?

Hope to welcome you again.

Best regards,
Marion

Quay West
Kelvin S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kelvin S
Saam met vriende

Asemrowend.

Ons verblyf by Quay west was asemrowend, en ons sal graag weer wil teruggaan, alles wat ons nodig gehad het was in die huis. Ek sal Quay West vir enige persoon a novel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Dear Kelvin,

Thank you for your outstanding review, it is highly appreciated. There are lots of things to do and to see or one can simply chill.

Hope to welcome you again at Quay West Holiday Home in Velddrif or at the 'mother' Farr Out Guesthouse in Paternoster.

Best regards,
Marion and Deon

Quay West
Walter V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter V
Gesin met klein kinders

Baie rustig en aangenaam!

Die huis is sentraal geleë so te sê op die oewer van die Bergrivier, met die meeste van die Weskus-besienswaardighede soos St Helenabaai, Paternoster en Langebaan tussen 20 to 40 minute se ry weg. Die huis is goed toegerus en het WiFi en 'n alarmstelsel vir veiligheid. Melanie is baie vriendelik en behulpsaam om jou verblyf aangenaam te maak. Sal dit definitief aanbeveel vir 'n kleiner gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Hello Walter,
Thanks so much for rating Quay West so high, we really appreciate your feedback specifically about Melanie who is our angel that side.
We hope to welcome you again at Quay West in Velddrif or alternatively at our guesthouse Farr Out in Paternoster.
All the best for 2019
Kind regards
Marion

Quay West
Danie C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie C

Gerieflik, met alles wat nodig is.

Lekker gebly. Huis is netjies en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Hello Danie,
Thank you so much for your wonderful review. We really appreciate your extra time for submitting this. Hope you enjoyed the surroundings and all the nice things what the West Coast has to offer. We would like to welcome you and your family/friends in the future as well.
Have a wonderful day ahead.
Best regards
Marion

Quay West
Kaylan F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kaylan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was very nice and neat.

Place was nice. We enjoyed it. Sorry for the alarm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Hello Kaylan,
Thanks so much for your positive feedback, very happy to hear.
No problem with regards to the alarm activation, rather safe than sorry.
Hope to welcome you again in the future!
All the best,
Marion

Quay West
Rosetta V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosetta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was vervrissend en aangenaam.

Ons as 'n gesin het dit terdeë geniet. Dit was baie rustig en veilig. Dit was baie goed vir ons as familie. Kinders was ook tuis en het hulself geniet. Sal weer gaan sonder twyfel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Good day Rosie,

Thanks so much for your positive feedback, highly appreciated!
Glad, the kids also enjoyed their stay. So much to do in and around Velddrif,
Hope to welcome you again in the future.

Best regards
Marion

Quay West
Thomas V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas V
Gesin met klein kinders

Good management and friendly staff.

Wonderful stay, in quiet part of Velddrif, neat accommodation and close to banks of Breede River, only negative was the cleanliness of the jetty and surrounding area, a lot of litter and broken glass.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Good day Thomas,

Thank you for your positive review. We are very happy to hear this!
Regarding the jetty, unfortunately out of our hands as we tried to run multiple clean campaigns to no avail, we do try to clean the area ourselves.

Hope to welcome you back in the future!
Marion

Quay West
Maranitha V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maranitha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek naweek.

Baie dankie vir 'n heerlike wegbreek. Alles was perfek. Ons sal definitief Quay West vir ons vriende aanbeveel. Skoon, netjies, modern met alles wat nodig is. Melanie se gasvryheid was 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Hello Maranitha and Deon,
Thanks so much for your kind words as well as praising Melanie, our star at Quay West.
Hope to welcome you back at Quay West.
All the best,
Marion and Deon

Quay West
Darius V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Darius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and relaxing.

Rustig en baie netjies. Het lekker ontspan. Ek sal net sê dat daar dalk moet gekyk word na die alarmstelsel - om die sleutel heeltyd op en af te dra, kan nogals spanning veroorsaak en spanning is die laaste ding wat 'n mens wil hê op 'n ontspanningsnaweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Hello Darius,
Thanks for your wonderful review, we really appreciate your effort writing it!
Please note that we have tried in the past to a different setting system with alarm to no avail as some guests are just "very good" in ignoring our security system. Therefore we were forced (for the protection of yours and our valuables) to implement the existing system.
Hope this won't keep you away for the next time!
All the best
Marion

Quay West
Jolene J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was fantasties.

Sal definitief weer gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Hi Jolene,
Thanks so much for your feedback for Quay West. Highly appreciated!
Hope to welcome you again in the future.
All the best
Marion

Quay West
Lendl L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lendl L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Alles was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Hello Lendl,
Great to hear. Hope you will be posting a few weeding photos on our Quay West page.
Enjoy life ahead.
Best regards,
Marion

Quay West
Jano V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jano V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig. Mooi.

Sal dit definitief aanbeveel. Was 'n wonderlike naweek. Alles was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Thanks so much for your feedback, highly appreciated and obviously happy that you liked staying at Quay West.
Maybe next time at our guesthouse Farr Out in Paternoster...
all the best
Marion and Deon

Quay West
Dalene B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene B
Gesin met klein kinders

Very quiet and peaceful if you just want to get away from everything.

Really great place to be, not much to do for children but you can drive to Laaiplek (5 minutes away) or Langebaan (30 minutes away). Would recommend it to small family or small group of friends, the seafood was also very nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Hello Dalene,
thanks for your valuable review!
Not sure if you made use of the kayak at Quay West to discover nature and birdlife on the river with the children? SA Fishery Museum in Laaiplek also offers activities for kids or how about to discover the long sandy beaches towards Dwarskersbos (about 5 minutes drive away from Quay West). The Fossil Park is approx. 20 minutes drive away, again also with focus on children activities. Pity you didn't ask before as there is so much more to do in and around Velddrif.
Maybe on another visit.
All the best
Marion and Deon

Quay West
Stefan T - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike langnaweek.

Lekker kuier saam met familie en vriende! Ek moes vroeër die oggend van die eerste dag in Vredenburg wees, hulle was heel tegemoetgekom en het ons toegelaat om vroeër in te boek, en ons kon ook bietjie later bly op die laaste oggend. Dit het ons naweek soveel lekkerder gemaak! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quay West se terugvoer

Thanks Stefan for staying at Quay West for the second time! Thanks so much!

Quay West
Christelle F - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle F
Gesin met klein kinders

Heerlik en rustig!

Dit was lekker en alles was netjies en mooi skoon. AL wat ek kan aanbeveel is dat daar dalk 'n seil ingesit word by die braaiplek om die ergste wind te keer as mens braai. (Net aan die kant van die deur sal genoeg wees). Verder het ons nogal 'n afdroograk gemis - daar is wel 'n skottelgoedwasser, maar ons het min skottelgoed gehad en dit gewas. Daar was egter nie 'n rak vir die skottelgoed nie. Dis ook jammer dat ek die TV-diens verkeerd verstaan het. Ons is groot rugby-liefhebbers en daar was nêrens om dit te kyk nie (Net kroeë wat nie kindervriendelik was nie).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lyn M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lyn M
Gesin met tieners

Nice with a friendly host

Nice accommodation and Melanie very sweet and helpful. Kitchen very well equipped. Patio/braai area isn't really private as it has a view of neighbours - perhaps planting a tree or tall shrub will give a little privacy? Or adding in a net curtain to the lounge?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan T - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike naweek!

Die enigste negatiewe ding was dat ons nie die TV kon gebruik nie, want nie die TV of die tuisteaterstelsel kon my hardeskyf met ons programme lees nie. Moes maar op die laptop sit en kyk. Andersins, was alles ongelooflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques R - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margaret G - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret G

This TravelGround accommodation was a dream to stay at.

We had a wonderful stay at Quay West. Everything was exceptionally clean and beautiful. Thanks to Melanie for her friendliness and help. Will recommend it to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loraine D - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies! Modern! Goed ingerig! Beslis waarde vir geld!

Dit was heerlik om uit die motor te klim en 'n vrolike, moderne, goed ingerigte tuiste in te gaan. Na 'n verfrissende nagrus het ons die omgewing verken en was sommer tuis tussen al die vriendelike mense - veral Melanie wat omsien na Quay West was die vriendelikheid self toe sy ons omtrent middernag moes ontvang. Onvoorwaardelik 'n tuiste weg van huis! Heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carinie V - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carinie V
Saam met vriende

Excellent

Excellent and good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 000
R2 000 R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 000
R2 000 R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 000
R2 000 R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Velddrif Quays 13, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffc3be69e18f9024fa1723c0d08ec7617836888ba5ffd18dcb2cdb50fe76276c8920bfdcd5851fb75c8c51bc138897939650?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 58 5 1 5 13 Velddrif Quays Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.78687447033 18.166169775463
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem