Quayside 1007 by CTHA

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Quayside 1007 by CTHA is 'n moderne selfsorg-eenheid met 2 slaapkamers wat asemrowende uitsigte op Tafelberg en oor die Moederstad bied. Hierdie pragtige eenheid is in die sentrale gedeelte van De Waterkant Village geleë wat bekend is vir sy uitstekende restaurante en naglewe, reg langs die sentrale sakekern.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer, en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en stort.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus en het 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Verder is daar ook 'n slaapbank, plasma-TV met DStv en 'n DVD-speler, en 'n eetarea.

Die balkon het lieflike uitsigte op Tafelberg en oor die stad, en beskik oor 'n stoepstel en sonstoele. Daar is uitstekende sekuriteit en veilige kelderparkeerplek.

Slaapplek

'n Bespreking by Quayside 1007 by CTHA sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Quayside 1007 By CTHA gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 355 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za