Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Quayside Waterfront Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Signal-weg 40, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Quayside Waterfront Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne woonstel in die Durban's Point-buurt. Die woonstel het 'n uitsig oor die kanaal en waterweë en is stapafstand vanaf uShaka Marine World and Waterpark.

Die woonstel het lugversorging, is oop en minimalisties en is ideaal vir gesinne en groepe vriende.

Dié solderstylwoonstel beskik oor 2 verdiepings en het 2 slaapareas op die eerste verdieping en die derde slaapkamer op die grondverdieping. Al die slaapkamers het en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak, behalwe die hoofslaapkamer wat 'n bad ook het. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel, Nespresso-masjien, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Etes kan by die etenstafel vir 8 geniet word. Gaste kan ontspan in die gerieflike sitarea wat 'n slim-TV met Netflix, Showmax en YouTube het. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sit- en eetarea lei na die stoep met direkte toegang tot die waterweë en kanaal. Verder is daar gasbraaigeriewe en 1 onderdakparkeerplek vir gaste. Ekstra parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die ligging bied maklike toegang tot Durban se strande soos die Golden Mile.

Slaapplek

’n Bespreking by Quayside Waterfront Apartment sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Quayside Waterfront Apartment
Netheid
2.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4/5

Tammy Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 1

Jaar gelys 2

Ligging

  • Signal-weg 40, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Quayside Waterfront Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Signal-weg 40, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1880ef4b4561b68f566672238c47b2ce3b294f11d03aa6f978373e37b9e31235bbb1a0af8df8bdbee51da433b7f1f85f721a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 40 Signal Road Point Waterfront Precinct 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -29.870151 31.0499924
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem