LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Que Sera Sera | LekkeSlaap
+14

Que Sera Sera

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 9 resensies vir Que Sera Sera
Netheid
3.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
3.8/5
Jacques V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Gesin met klein kinders

Baie goed toegerus en baie vriendelike eienaars.

Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar.

Magda R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda R
Gesin met tieners

Ons het heerlik gebly!

Ons het heerlik gebly by Que Sera Sera. Die woning het ons verwagtinge ver oortref. Dit is 'n volledig toegeruste huis met alles wat 'n mens benodig om lekker vakansie te hou. Die kombuis is behoorlik toegerus met 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër. Dit vergemaklik die taak van die huisvrou baie. Daar is ook DStv wat my kinders baie waardeer dit.

Alretha D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alretha D
Saam met vriende

Gemaklik en goed toegerus.

Que Sera Sera is goed toegerus met alles wat jy nodig het. Ons het baie lekker gebly.

Rilet J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rilet J
Saam met vriende

Alles was gerieflik, netjies en skoon. Baie lekker gekuier.

Huis is baie groot met al die nodige toerusting om lekker te bly. Eienaars dink regtig aan al die fyn detail om die huis 'n gemaklike vakansiehuis te maak.

Salomie C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Salomie C
Gesin met tieners

Plek was vuil en stowwerig. DStv het nie gewerk nie.

Sal nie aanbeveel nie a.g.v. spinnekoppe, muskiete en algemene vuilheid. Woonstel is regtig te beknop om 6 te slaap. 4 persone maksimum. Ook nie privaat van hoofhuis nie. Sien en hoor die hoofhuis gaste heeltyd.

Wessel M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Wessel M

Primitief.

Woonplek minimaal ingerig.

Hester H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester H

Ons het dit baie geniet, dankie.

Ons het heerlik gebly en dit was baie rustig. Die rustigheid van Boggomsbaai is wonderlik. Die enigste ding wat gepla het, was die kombuiskaste wat nie binne skoon was nie en die sitkamermat wat baie vuil was. Baie dankie vir die goeie diens verder.

John G - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John G
Saam met vriende

Large house with good facilities in great location.

The house itself isn't perfect - there are some items that are "tired" from over-use, but in general there's nothing wrong wit the venue and I would recommend it. You have two double beds with bathrooms (one en-suite) and two single beds upstairs. The kitchen is well stocked with cutlery and cooking appliances. There's a kettle instead of a coffee maker, and the DSTV works well. The views from the top floor are spectacular. We enjoyed our stay and it was perfect. There are no shops or restaurants in Boggoms Bay, so it's essential you stock up on things like drinks, water, soap, toilet paper and food before you arrive. The area is dead quiet, and very safe. Our back door was open the whole time we were there (we only noticed when locking up), and nothing happened.

Willem S - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Willem S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie waarde vir geld nie, beknop.

Sien sterre.

Vanaf R1 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disastraat 29, Boggomsbaai, Mosselbaai-distrik, 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5N2MwZDgyLWJhMmMtNDEwYi04NGFiLWYzMTBhZjk4ZWM4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 5) 9 5 1 4 29 Disa Street Boggoms Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.26498 21.91032
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!