LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Queen's Hotel | LekkeSlaap
+87

Queen's Hotel

Hotel

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 79 resensies vir Queen's Hotel
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Esau S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esau S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker.

Die diens is goed en die personeel is vriendelik.

Naretha S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Naretha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly. Pragtige hotel.

Pragtige ouwêreldse sjarme. Pragtige hotel en goeie diens.

Queen's Hotel's terugvoer

Naretha, baie dankie vir u terugvoering. Ons is bly u het die kuier hier by ons geniet.

Queen's Hotel
Karen C - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen C
Gesin met klein kinders

Gerieflike verblyf

Verblyf lekker ruim vir gesin van 5. Sentraal en baie netjies. Sal die eenheid aanbeveel.

Queen's Hotel's terugvoer

Karen, baie dankie vir die terugvoering. Hoop om u weer in die toekoms te sien.

Queen's Hotel
Albert F - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great hospitality in this charming hotel.

Friendly staff and a great breakfast at Café Bruleè. The room was neat and comfortable.

Queen's Hotel's terugvoer

Thank you for your review Albert. We're glad you enjoyed your stay with us.

Queen's Hotel
Tom E - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable

Beautiful historic building, very well maintained.

Queen's Hotel's terugvoer

Thank you for your review Tom.

Queen's Hotel
Petrie S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles great, maar die lugversorging werk nie, nie op hitte nie en dit was vrek koud.

Die WiFi is ook baie swak. Ek het die afgelope 2 weke twee keer hier oorgebly - en lugversorging en WiFi weer 'n probleem - veral as jy moet werk, moes meeste werk op my foon se internet doen.

Blackie S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Blackie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf en baie vriendelike en behulpsame personeel wat jou in jou taal bedien.

Alles was 100%. Inboek vlot en vriendelike persoon, kamer was skoon en baie netjies! Ontbyt was uit die boeke met weereens vriendelike personeel. Sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Queen's Hotel's terugvoer

Blackie, baie dankie vir jou terugvoering. Ons sien uit daarna om jou weer terug te verwelkom by ons.

Queen's Hotel
Petrie S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petrie S
Enkelreisiger

Very efficient however due to COVID, restaurant and bar closed

I only stayed one night due to change in travel plans. Can I get a one night refund?

Queen's Hotel's terugvoer

Petrie, thank you for your review.

Queen's Hotel
Jopie C - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jopie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed. Dit was net spookagtig om die enigste gaste in die hotel te wees agv Covid.

Die personeel was baie behulpsaam, vriendelik en professioneel.

Johan B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met vriende

Lekker!

Goeie ontvangs en diens ten spyte van Covid.

Esta S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta S
Gesin met klein kinders

'n Verskriklike bederf.

Pragtige hotel met soveel karakter. Ons het 'n gesinskamer gehad. Alles was baie mooi skoon met vriendelike diens. Die ontbyt was ingesluit en was heerlik.

Queen's Hotel's terugvoer

Esta, ons is bly julle het dit geniet. Hoop julle kom kuier gou weer. Baie dankie vir hierdie terugvoering.

Queen's Hotel
Dawson F - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawson F
Gesin met klein kinders

Rustig nes die atmosfeer van Oudtshoorn.

So baie om te doen met kinders.

Queen's Hotel's terugvoer

Baie dankie vir U terugvoering. Hoop U kom kuier gou weer in Oudtshoorn.

Queen's Hotel
Willem S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S
Besigheidsreis

Vantevore ook daar oorgebly

Sakereis. Die keer was dit met gemengde gevoelens. Mens kan sien die inperking en al die regulasies het negatiewe uitwerking op hotelbedryf. Kry die personeel wat hul werk verloor het jammer.

Queen's Hotel's terugvoer

Willem, baie dankie vir die ondersteuning. Hoop u kom kuier weer by ons in die toekoms.

Queen's Hotel
Gordon C - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gordon C
Gesin met klein kinders

Very comfortable.

After a year of lockdowns and curfews and Covid restrictions and I am certain, with reduced income and budgets, it is not easy to provide a full service. The Queens Hotel managed it.

Queen's Hotel's terugvoer

Gordon,
Thank you for your review.
We try our best in this difficult time.
Hope to see you again soon.

Queen's Hotel
Gail D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf. Heerlik ontspan in die swembad op 'n snikhete dag.

Kliëntediens was uitstekend. Dit was ons 22 jarige huweliksherdenking. Kamers en ales was baie netjies. Uitstekende voorbereide aandete en ontbyt genuttig.

Queen's Hotel's terugvoer

Gail,
Baie dankie vir die terugvoering.
Bly u het die tydjie hier by ons geniet.
Hoop om u gou weer te sien.

Queen's Hotel
Theodor B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theodor B
Gesin met klein kinders

Die verblyf en ligging is uitstekend.

Ons sal beslis die Queens's Hotel aanbeveel.

Queen's Hotel's terugvoer

Theodor, baie dankie vir die terugvoering. Hoop julle kom kuier in die toekoms weer by ons.

Queen's Hotel
Dion B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dion B
Gesin met tieners

Pragtige hotel, vriendelike personeel, heerlike ontbyt en net reg geleë vir ons road trip gewees!

Ek sal die hotel vir enige reisiger aanbeveel. Oudtshoorn is 'n pragtige skoon dorp met baie om te doen in die omgewing. Die hotel sal ons beslis weer sien.

Queen's Hotel's terugvoer

Dion, baie dankie vir die terugvoering. So bly julle het die kuier hier by ons geniet. Sien julle gou weer.

Queen's Hotel
Rika V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome oornag.

Uitstekende keuse, probeer gerus!

Fredre D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fredre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf.

Ons het heerlik gebly. Baie gemaklik dankie. Lekker sentraal.

Queen's Hotel's terugvoer

Fredre, baie dankie vir jou terugvoering. Ons is bly om te hoor julle het die kuier geniet hier by ons.

Queen's Hotel
Una V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Una V

Baie stil.

Baie muskiete. Pragtige hotel. Baie min gaste.

Queen's Hotel's terugvoer

Dankie vir u terugvoering. Muskiete is maar 'n probleem saans buite in die somer, maar met die lugverkoeling in die kamers behoort dit nie snags 'n probleem te wees nie.

Queen's Hotel
Frik L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frik L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely old world charm.

Friendly service, clean and a great breakfast.

Queen's Hotel's terugvoer

Thank you for the review. Hope to see again soon.

Queen's Hotel
Graham J - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Graham J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Conditionally recommend only. Fantastically central but I would have felt cheated had I paid the R1500 plus per day that they charge if you don't book through the website.

What is not mentioned is that the Queens Hotel is currently running only a skeleton staff (no doubt due to Covid). Consequently, none of the normal services are operational, e.g. no restaurant, no bar service and room service (other than cleaning service) currently in operation. Therefore in terms of service, the hotel cannot claim to be running a 4 star operation. (The hotel is supposedly 4 - star rated). More accurately, the hotel is presently running as a de facto B&B. This is not being communicated to potential patrons which is problematic.

Queen's Hotel's terugvoer

Unfortunately, due to the current lockdown measures it is not possible to open the Restaurant and Bar in the evenings.

Queen's Hotel
Hazel S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel S
Gesin met tieners

Dit was 'n aangename ervaring. Swembad, ontbyt, alles was puik.

Net 1 aanbeveling is dat julle maar liefs winkelbrood gebruik vir die roosterbrood, want dit was rerig kliphard.

Merick H - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merick H

Refreshing stay, friendly staff, lovely atmosphere.

Our stay was enjoyable.

Queen's Hotel's terugvoer

Thank you for your review.

Queen's Hotel
Willem S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S
Saam met vriende

Gerieflike oornagverblyf sentraal geleë in Oudtshoorn.

Skoon, gemaklike kamers, pragtige badkamers. Baie te doen en sien in Oudtshoorn.

Queen's Hotel's terugvoer

Thank you for your review.

Queen's Hotel
Pamella T - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamella T

Dit was aangenaam en warm. Vriendelike diens.

Ek sal met groot plesier Queen's Hotel aanbeveel. Diens was puik.

Joslyn S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joslyn S
Gesin met tieners

Baie rustig en personnel baie hulpvaardig. Dankie aan Mario wie saans altyd lekker gesels het. Die ligging is perfek.

Ligging is perfek en die restaurante naby Queen's het dit maklik gemaak om saans te gaan stap. Baie veilig rondom die gebou.

Queen's Hotel's terugvoer

Thank you for your review.

Queen's Hotel
Louis D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D

Plattelandse Hotel met die outydse swier nog aanvoelbaar.

Persoonlike diens was daar van begin tot einde. Vriendelikheid en hulpvaardigheid wat waardes van die Platteland is was deel van die pakket. Ons ruim eenheid was netjies, skoon en vars. Ten spyte van die inperking wat vir seker ook sy merk gelaat het, is die eiendom goed in stand gehou en verdien om weer eersdaags 100% vol bespreek te wees.

Queen's Hotel's terugvoer

Thank you for your review.

Queen's Hotel
Eric C - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eric C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly vir een nag !

Weens die inperking was ek en my vrou al gaste in die hele hotel , maar desnieteenstaande is ons behandel asof daar meer gaste was ! Van ontvangs tot sekuriteit was baie vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was ons in die bistro gekry het was uit die boonste rakke.

Queen's Hotel's terugvoer

Eric, baie dankie vir jou terugvoering. Ek is bly om te verneem dat ons personeeel goeie diens gelewer het. Ons bly positief en vertrou dat die toeriste eersdaags weer sal kom oorslaap. Ek kan nie wag vir die internasionale toeriste nie.

Queen's Hotel
Hannes R - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes R
Besigheidsreis

Baie sentraal geleë. Baie netjiese verblyf met meer as wat benodig was. Ek sal hierdie verblyf vir seker aanbeveel.

Ons was gelukkig om in die Queens-eenheid te bly. Die eenheid het uit 'n paar vertrekke bestaan wat baie smaakvol gedekodeer was, met 'n kombuis, sitkamer, slaapkamer en badkamer - baie skoon en netjies. Die verblyf is sentraal in Oudtshoorn.

Queen's Hotel's terugvoer

Thank you for your review.

Queen's Hotel
Martie S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut soos 'n queen gevoel, vandat ons ingestap het was dit wow!

Ontvangs was aangenaam. Ontbyt was 'n ervaring met bachelor en personeel, en dan housekeeping, ek het een dag my baie duur kamera in kamer vergeet, toe ek terugkom is dit netjies in my kas gebêre. Wow!

Queen's Hotel's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, dit word waardeer.

Queen's Hotel
Henk W - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henk W
Gesin met tieners

Fantasties.

Dit was puik.

Queen's Hotel's terugvoer

Henk, baie dankie vir jou kort en kragtige terugvoering.

Queen's Hotel
Annabelle K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Annabelle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kos en diens was baie swak. Die kamer was mooi netjies.

Toe ons inkom, was die binnedeur na 'n ander kamer oop. Met aandete, het die Ravioli gedryf in botter en dit was oneetbaar. Hulle het dit vervang, maar teen daardie tyd het my man klaar geëet. Hy het rack of lamb gehad wat medium to rare moes wees. Dit was rou en koud in die binnekant. Die kelners was nêrens te sien nie. Ons het gevra vir ekstra koffie en melk in die kamer. Ek moes dit later self by ontvangs gaan haal en het 'n halfuur daar gewag. Die oggend met ontbyt is ons gesê om ons borde wat op die grill gestaan het, te gaan haal. Dit was vuurwarm en volgens my kon die kelner dit gebring het. Baie swak diens.

Queen's Hotel's terugvoer

Annabelle,
Ek is baie jammer vir jou swak ervaring van sommige van ons dienste. Ek het dit reeds met die personeel opgeneem om te verseker dat gaste die beste diens kry. In enige Hotel wat 'n buffet ontbyt aanbied, moet die gas sy/haar bestelling t.o.v. die eiers by die sjef gee en dan wag totdat die eiers gebak of geroer, of wat ookal die bestelling is, en dan die res van die geregte op die buffet self gaan skep. Die kelner in 'n buffet ontbyt se funksie is om die gaste by te staan t.o.v. koffie, tee en skoonmaak van die tafels.

Queen's Hotel
Nicoline A - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoline A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverwags verras.

Ons het op 99 besluit om 'n aand vroeër ons naweek te begin en toe bekostigbare verblyf by die Queen's hotel gekry. Dit was definitief 'n groot verrassing want dit is glad nie die tipiese hotel nie. Die plek is pragtig, werklik iets besonders en bitter spesiaal. Hulle restaurant, kliëntediens, ontbyt, kamers en kamerdiens was tops en vir wat ons betaal het was dit werklik 'n winskoop. Ek sal die Queen's hotel vir enige iemand aanbeveel.

Queen's Hotel's terugvoer

Baie dankie vir jou 5 ster terugvoering, ons waardeer.

Queen's Hotel
Nicolette F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik en rustig. Waarde vir geld.

Wat 'n aangename verrassing. Ons het so lekker gebly met die beste diens en uitstekende kos. Oral in die hotel het ons vriendelike uitstekende diens ontvang. Ek sal Queens Hotel vir enigiemand aanbeveel.

Queen's Hotel's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.

Queen's Hotel
Samantha M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The combination of the "colonial style" with modern finishes are superb.

The restaurant Colony serves quality meals at affordable prices. The breakfast was also good.

Queen's Hotel's terugvoer

Thank you for your nice review.

Queen's Hotel
Michele B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simply graceful and lovely.

We loved the Queens Hotel and highly recommend it! The service and cleanliness was of great high standard. The decor and warm comfy environment felt like home.

Queen's Hotel's terugvoer

Baie dankie.

Queen's Hotel
Jaco V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Gesin met klein kinders

Pragtige ou hotel met hope karakter.

Pragtige ou hotel met hope karakter. Baie goed instand gehou, lyk of badkamers onlangs opgeknap is. Vriendelike diens en lekker ontbyt. Ongelooflike goeie waarde vir geld. Besige straat voor die hotel dalk bietjie raserig maar verder kan mens geen fout vind nie.

Queen's Hotel's terugvoer

Ons nuwe eienaars wat die hotel in 2104 oorgeneem het, het inderdaad al die badkamers in die hotel in 2016 modern oorgedoen. Die res van die hotel probeer ons sover moontlik die karakter van die derde oudste hotel in Suid Afrika te behou. Die hotel is in 1880 gebou en is sedertdien ononderbroke aan die gang.

Queen's Hotel
Frederick M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie lekker ervaring.

Die personeel was baie vriendelik, hulpvaardig en professioneel. Heerlike aandete in die restaurant en lekker ontbyt.

Queen's Hotel's terugvoer

Baie dankie.

Queen's Hotel
Wicus V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wicus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles net puik.

Ek was baie tevrede met my verblyf, was net nie tevrede met die bedrag wat ek met ons vertrek moes betaal.

Queen's Hotel's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons tariewe is in lyn met ander 4 ster hotelle in die omgewing, slef effens goedkoper. Ons het altyd 'n afslag vir besprekings wat binne 60dae voor die verblyf gedoen word.

Queen's Hotel
Anton B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Topgehalte-hotelverblyf in die Karoo.

Uitstekende diens met gehalteverblyf in ‘n geskiedkundige hotel wat baie mooi opgegradeer is.

Queen's Hotel's terugvoer

Baie dankie vir die 5 ster gradering.

Queen's Hotel
Anza M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anza M
Gesin met klein kinders

Rustig en netjies.

Besoek met babatjie, het in die familie suite gebly met 2 kamers. Baba kon rustig in die kamer slaap terwyl ons langsaan is, in die ander kamer vertoef, maar almal in die een suite. Werk goed so.

Queen's Hotel's terugvoer

Queens Hotel bied verskeie ospies vir families, 2 familie suites met 2 kamers en 1 badkamer wat 'n bad insluit vir die gerief van babas asook 'n yskas en 'n mikrogolf. Dan is daar ook 10 standaard kamers wat twee, twee met binnedeure verbind is. Een kamer het 'n dubbelbed en een kamer 2 enkel beddens. Onlangs het ons ook 2 selfsorg eenhede geskep wat elk 4 volwassens in twee kamers kan akkomodeer en twee kinders op 'n dubbel slaapbank in die sitkamer/kombuis area.

Queen's Hotel
Charl P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl P
Gesin met klein kinders

Heerlike rus.

Bake dankie. Lekker gerus.

Queen's Hotel's terugvoer

5 ster gradering, baie dankie.

Queen's Hotel
Mineen D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mineen D
Saam met vriende

Perfekte keuse vir die KKNK. Verblyf in die statige ou hotel is absoluut wonderlik, sal beslis aanbeveel.

Hierdie statige hotel bied alles wat 'n reisiger verwag - perfekte ligging, silwerskoon kamers en lieflike eetplekke.

Queen's Hotel's terugvoer

Ons waardeer jou 5 ster gradering.

Queen's Hotel
Carol G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Baie goeie diens, skoon, netjies, en heerlike ontbyt. Ten alle tye veilig gevoel.

Queen's Hotel's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, dit word opreg waardeer.

Queen's Hotel
Nita B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nita B
Gesin met klein kinders

Rustig!

Rustige ou-wêreldse atmosfeer. Die swembad is 'n bonus vir die kinders. Ontbyt was uit die boeke.

Queen's Hotel's terugvoer

Dankie dat jy Queens Hotel Oudtshoorn gekies het om te bly. Ek vertrou dat julle weer sal kom.

Queen's Hotel
Gary S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gary S
Saam met vriende

Goed geleë en netjies.

'n Netjiese, skoon hotel wat sentraal geleë is. Die volstruissteak was fantasties.

Queen's Hotel's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.

Queen's Hotel
Frank M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frank M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

'n Lekker kamer gehad en 'n heerlike aandete geniet. Kon ongelukkig net vir een aand bly.

Queen's Hotel's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.

Queen's Hotel
Henk H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut fantasties.

Mooi skoon en netjiese dorp en vriendelike inwoners.

Queen's Hotel's terugvoer

Ek is baie bly dat julle Queens Hotel Oudtshoorn gebruik het vir julle akkomodasie. Ek vertrou dat julle weer hier sal oorbly in die toekoms.

Queen's Hotel
Denver W - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Denver W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Die ligging van die hotelis ideaal. Parkering 'n bietjie min. Kamerdiens goed. Kamers baie netjies en skoon en die personeel baie vriendelik. Ontbyt is vullend en goed voorberei. Sal definitief weer daar vertoef.

Queen's Hotel's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.

Queen's Hotel
Merwin A - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merwin A
Besigheidsreis

Rustigheid.

Dit was lekker gewees, kos was nice, baie skoon en stil lekker gebly.

Queen's Hotel's terugvoer

Craig,

Ek is baie bly dat jy lekker by ons gebly het. Ek vertrou dat jy weer spoedig by ons sal kom bly.

Queen's Hotel
Mike F - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks.

Alles het seepglad verloop. Ons kamer en netjiese badkamer was luuks met alle benodigdhede byderhand.

Queen's Hotel's terugvoer

Dankie vir die terugvoering.

Queen's Hotel
Lynette T - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette T

Baie gerieflik en gemaklik met vriendelike diens.

Sien sterre.

Queen's Hotel's terugvoer

Dankie vir al die 5 sterre!

Queen's Hotel
Hilda S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Die hotel het aan al die verwagtings voldoen. Stylvol, heerlike kos, baie vriendelike diens. Het in Mei in die Vic Falls gebly wat 'n 5-ster-hotel is teen R5000 per kamer en die Queens Hotel was stukke beter. Dus uitstekende waarde vir geld.

Queen's Hotel's terugvoer

Hilda, dankie dat jy by ons gebly het. Ons sien daarna om jou weer te ontvang.

Queen's Hotel
Willem S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Aangenaam.

Hotelverblyf was goed maar kamer het dalk 'n vog probleem. Het effens muf reuk gehad. Andersins was dit goed. Ontbyt uitstekend.

Queen's Hotel's terugvoer

Ek is bly dat u by ons gebly het en die ontbyt baie geniet het. Ongelukkig is geen klagtes met betrekking tot 'n vog probleem is by ontvangs aangemeld nie.

Queen's Hotel
Louis V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf in rustige omgewing.

Dis 'n lieflike historiese hotel wat waarde vir geld bied. Kon ongelukkig nie die aand in die hotel eet nie as gevolg van 'n funksie. Die ontbyt is heerlik, maar ongelukkig kan 'n persoon jou nie self help met die koffie nie. Daar word aanbeveel dat die koffie tafel so gesit word dat die gaste hulle self kan help. Daar word ook aanbeveel dat daar gekyk word na die dreinering van die storte. Ons kamer stort was geblok en ons moes sukkel om die water uit te kry.

Queen's Hotel's terugvoer

Beste Louis,

Baie dankie vir die terugvoer. Die stort wat geblokkeer was, is intussen herstel.

Queen's Hotel
Rozane L - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rozane L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige Hotel met vriendelike mense en baie rustigheid.

Die kamers aan die voorkant van die hotel kyk uit op die besige straat en is baie raserig. So sorg dat jy vra vir 'n kamer aan die agterkant as jy book. Ons het wel baie lekker oggendson gekry so het besluit om nie te skuif nie. Die feit dat die hotel beskik oor 'n lieflike koffiewinkel Café Brule en die Colony Restaurant, wat baie goeie pryse het, is 'n absolute bonus! Ons het die ontbyt baie geniet en heerlik geëet. Die mense in die hotel kom jy agter werk al baie jare daar en dit maak dit baie spesiaal.

Queen's Hotel's terugvoer

Rozanne, dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons is trots op ons lojale personeel en kyk goed na hulle.

Queen's Hotel
Melt C - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melt C
Enkelreisiger

Lekker sentraal geleë.

Soos bo genoem. Sal weer daar oornag.

Queen's Hotel's terugvoer

Baie dankie dat u ons hotel gekies het om te oornag. Ons sien uit daarna om u weer by ons te hê.

Queen's Hotel
Nerine N - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nerine N
Saam met vriende

Ons het dit baie geniet.

Geen klagtes en die ontbyt was uit die boeke!

Queen's Hotel's terugvoer

Baie dankie.

Queen's Hotel
Tiana V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiana V
Gesin met tieners

Outydse elegansie met 'n warm hart.

Die Queens Hotel is een van die 3 oudste hotelle in Suid-Afrika. Gebou in die 1880's, dra dit nogsteeds die gevoel van elegansie wat uit daardie tyd kom, al is dit met subtiele smaak, met behouding van die era se atmosfeer, gemoderniseer. Orals teen die mure is daar ook foto's uit die vorige eeu - selfs van Koning Geoge VI en sy dogters (waaronder die toekomstige Koningin Elizabeth II). 'n Groot hout trap en hoë plafonne rond die ervaring af. Die ontbyt is tipies van wat mens sou verwag van so 'n hotel, met statige kelners en heerlike warm koffie.

Queen's Hotel's terugvoer

Baie dankie vir jou fantastiese terugvoering.

Queen's Hotel
Johann P - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outydse sjarme, restaurant se kos fantasties, veral die "fondant"!

Sien sterre.

Queen's Hotel's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.

Queen's Hotel
Antonette P - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Antonette P
Saam met vriende

Goed geleë, kamer na rook geruik.

Alles was reg, die kamer het na rook geruik.

Queen's Hotel's terugvoer

Beste Antonette,

Baie dankie vir die terugvoer. Ek vra groot om verskoning vir enige ongerief versoorsaak.

Die hotel het 'n geen-rook beleid. Dit is jammer dat die gaste voor u skelm in die kamers gerook het. Ek sal uitvind by die personeel hoekom dit nie aangemeld is nie.

Queen's Hotel
Helana L - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helana L
Gesin met tieners

Heerlike verblyf.

Heerlik geslaap en geëet! Luukse badkamer met sagte wit handdoeke. Baie sentraal met swembad.

Queen's Hotel's terugvoer

Dankie vir die 5 sterre.

Queen's Hotel
Kobus V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V
Gesin met klein kinders

Die verblyf was goed, personeel vriendelik.

Die verblyf was skoon en netjies. Personeel vriendelik en die ontbyt was baie lekker.

Queen's Hotel's terugvoer

Dankie vir die terugvoering.

Queen's Hotel
Henry B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly.

Queen's Hotel's terugvoer

Hoop om julle weer gou te sien!

Queen's Hotel
Michael M - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en uiters netjies met baie vriendelike personeel in alle afdelings.

Ons het 'n heerlike naweek hier deurgebring en ek sal die hotel sonder huiwering aanbeveel. Baie goeie waarde vir geld!

Queen's Hotel's terugvoer

Dankie vir die 5 sterre.

Queen's Hotel
Otto J - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Otto J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik om weer in 'n "outydse" hotel te bly!

Baie heerlike verblyf. Kamers alles wat jy verlang en die Kolonie Restaurant uitstekend!

Queen's Hotel's terugvoer

Baie dankie.

Queen's Hotel
Carl V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful verblyf in 'n pragtige hotel.

'n Wonderluk plekkie met charm en die vriendelikste diens. Die aandete en ontbyt was lekker.

Queen's Hotel's terugvoer

Baie dankie vir die 5 ster gradering.

Queen's Hotel
Cheryl M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl M

Good value for money.

Thank you to Queen's Hotel. We booked our stay only one night prior to our arrival and our booking was handled quickly and with efficiency. The hotel was perfectly situated for our needs, the room was clean and provided us with everything we needed for a one night stay. Breakfast was adequate and staff very friendly and helpful. I will book the Queen's Hotel again.

Queen's Hotel's terugvoer

Thank you very much.

Queen's Hotel
Werner E - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Werner E
Gesin met tieners

Het dadelik tuis en gemaklik gevoel.

Die personeel is vriendelik met die eerste oog op slag. Voel baie veilig en dis rustig. Baie privaatheid en mens voel dadelik gemaklik. Sal dit definitief weer aanbeveel.

Queen's Hotel's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering.

Queen's Hotel
Johannes B - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n ouwêreld-ervaring - uitstekend!

Baie goed.

Johannes V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V
Enkelreisiger

Stylvolle verblyf waarskynlik in ooreenstemming met 'n lank gevestigde tradisie.

Wat veral opgeval het was die stylvolle en professionele optrede van kelnerpersoneel tydens etes. Ek het ook die geleentheid gehad om dit aan die dame by ontvangs te noem tydens vertrek, waartoe ek vrymoedigheid gehad het juis omdat sy my by aankoms hartlik en vriendelik ontvang het.

Queen's Hotel's terugvoer

Baie dankie. Die personeel is sommige al jare by die hotel en is dit wonderlik as gaste hulle bereidheid om te help raaksien.

Queen's Hotel
Nelis V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Dit hotel is baie mooi en die ontbyt was baie lekker. Daar is 100% aan my verwagtinge voldoen.

Ina P - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina P
Gesin met tieners

Dit is regtig 'n heerlike plek om tuis te gaan, ek beveel dit aan vir enige persoon wat wil rustig en gemaklik wil verkeer.

Ek sal Queen's Hotel vir enige iemand aanbeveel. Hul heerlike ontbyt en gasvryheid, gepaardgaande met die netheid van die hotel en kamer dienste, sal ek hoog aan beveel vir my vriende en familie. Die kaggelvuur is net so lekker snoesig, veral as dit so saggies reën buite!

Amanda P - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik !

Lekker kamer, aand by kagelvuur en ontbyt was great.

Dennis I - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Dennis I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was met vakansie en het gelukkig net twee dae hier oorgebly.

Ons was glad nie tevrede met diens en gehalte wat as 4 ster gegradeer is. Met aankoms was ons geen hulp met bagasie aangebied nie. Die aand ontdek ons dat die badkamer nie ordentlik skoongemaak is nie. Daar was nog hare in bad en op bad se rand en teëls en die seepbakkie nog vol ou seep van vorige inwoners. Die ketel was ook stukkend en ons moes versoek dat dit vervang word. Ontbyt was 'n nagmerrie en nie van die gehalte wat van 'n vierster-hotel verwag word nie. Daar was net een dame wat spek, eiers en omelette ens. vir almal moes maak wat veroorsaak het dat ons vir lang periodes in 'n ry moes wag totdat elkeen se versoek afgehandel kon word. Worsies en spek is nie vooraf gemaak nie of voorraad in die bakke was leeg. Ek kan egter die Kolonie Restuarant van hotel sterk aanbeveel. Puik diens, gehalte en personeel! Andersins sal ek, weens die bogenoemde ervaring, ongelukkig nie weer gebruik maak van hierdie hotel nie.

Gielie H - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gielie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was bly KKNK gedurende die Paasnaweek tuis in Queens Hotel.

Queens Hotel is in die middel van al die bedrywighede (KKNK), alles is silwerskoon en skoonmaak personeel baie professioneel. Ons het van die lekkerste ontbyte soggens daar geniet en verder word jy daagliks getreiter deur 'n teetuin met die allerheerlikste gebak! Personeel laat voel jou tuis en ons kon ons voertuig met 'n geruste hart agter parkeer. Sal definitief weer daar tuisgaan.

Queen's Hotel's terugvoer

KKNK is n miernes van bedrywighede met al die voete en probeer die personeel hulle bes om alles skoon te hou. Hoop ons sien julle by volgende KKNK.

Queen's Hotel
Ilse S - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse S

Baie lekker!

Sal Queen's Hotel ten sterkste aanbeveel - Kolonie Restaurant se kos is onverbeterlik - diens uitstekend en goeie wynlys - vriendelike personeel - swembad wonderlik vir afkoel na warm dag op die pad - kamers en badkamers gerieflik - goed genoeg vir enige koningin!

Queen's Hotel's terugvoer

Baie dankie. Kolonie restaurant is seker ons beste uitvoer produk en probeer ons as eienaars en die staf om standaarde hoog te hou.

Queen's Hotel
Susan V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan V
Gesin met klein kinders

Netjies en outentiek.

Die hotel is heerlik sentraal geleë en stapafstand van byna alles op Oudtshoorn. Die historiese hotel is pragtig reggemaak en het meer styl en karakter as die kettinghotelle. Dit maak 'n mens se ervaring van Oudtshoorn eiesoortig en histories, sonder om op luuksheid in te boet.

Queen's Hotel's terugvoer

Bitter dankie. Ons is n groep wat die hotel twee jaar terug gekoop het en het stadig maar seker begin met opgraderings.

Queen's Hotel
was R1 930
Vanaf R1 351
per nag (vir 2 persone)
was R1 930
Vanaf R1 351
per nag (vir 2 persone)
was R1 930
Vanaf R1 351
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 92 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Baron van Reede-straat 5, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmNjM4NDM5LTBmYTgtNDZkYi04NGI4LTQ1ZjY2MDI4NmJhMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 930, nou Vanaf R1 351  per nag (vir 2 persone) 79 5 1 5 5 Baron Van Reede Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 11:00 -33.591555591496 22.202478647232
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!