LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Queen's Hotel | LekkeSlaap
+87

Queen's Hotel

Hotel
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vanaf 17 Nov 2021 tot 14 Feb 2022.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 92 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Baron van Reede-straat 5, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 290 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Queen's Hotel in Oudtshoorn bied 'n ontspannende wegbreek in koloniale-styl verblyf en diens wat aan 'n vervloë era herinner.

Die pragtige hotel wat in 1880 gebou is, is uitstekend opgeknap en bied gaste 'n keuse tussen kamers wat elkeen 2 tot 6 gaste kan akkommodeer. Die lieflike kamers het gemaklike beddens en en suite-badkamers met 'n storte, baddens, of 'n kombinasie, en toilette. Toiletware en luukse linne word voorsien.

Elke kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n radiowekker, telefoon, kluis, lessenaar en koffie- en teemaakgeriewe. Twee van die kamers, die Queen’s Residence en die King’s Residence, is vir selfsorg toegerus en het hulle eie ingange. Ontbyt is nie vir gaste in die Residence ingesluit nie.

Ontbyt word in die ontbytkamer tussen 07:30 en 10:00 bedien en saans kan gaste 'n smullekker aandete in die hotel se pragtige Colony Restaurant geniet. Konferensiegeriewe met sitplek vir 2 tot 120 persone is ook beskikbaar.

Gaste kan in die gemeenskaplike sitkamer of lieflike tuin ontspan, of in die swembad afkoel. Die hotel het sekuriteit en meer as genoeg parkeerplek.

Die Queen's Hotel is stapafstand vanaf 'n rits restaurante en winkels, sowel as die C.P. Nel Museum. Oudtshoorn bied 'n verskeidenheid besienswaardighede, soos die Cango Volstruisplaas, die wêreldbekende Kangogrotte en die C.J. Langenhoven museum. Doendinge in die area sluit voetslaan, stap, bergfietsry, 4x4-roetes, voëlkyk en wynproe in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 79 resensies vir Queen's Hotel
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Baron van Reede-straat 5, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Queen's Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 290
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 290
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 92 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Baron van Reede-straat 5, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmNjM4NDM5LTBmYTgtNDZkYi04NGI4LTQ1ZjY2MDI4NmJhMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290  per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 5 Baron Van Reede Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 11:00 -33.591555591496 22.202478647232
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!