Manaba Akkommodasie by Queens View 38 | LekkeSlaap
+14

Queens View 38

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen-straat 6, Queens View 38, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Queens View 38 is 'n selfsorgeenheid in die veilige Queens View-kompleks in Manaba Beach, ongeveer 300 m vanaf die strand. Die kompleks is naby verskeie restaurante, winkels, Blue Flat Lucien-strand en ongeveer 1 km vanaf die Uvongo Pier wat 'n gewilde visvangbestemming is.

Die woonstel bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n ketel. Die leefarea het 'n platskerm-TV met DStv OpenView. Die leefarea het skuifdeure wat na 'n balkon met buitemeubels lei en het gedeeltelike see-uitsigte.

Slaapplek

’n Bespreking by Queens View 38 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Queen-straat 6, Queens View 38, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R680
per nag (plek vir 4)
Vanaf R680
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen-straat 6, Queens View 38, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASZlaXNT21J9aNVtorPbMP0Wn6n3AbjMBw0fBnQBVonsNZWhxfH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R680  per nag (plek vir 4) 6 Queens Street 38 Queens View 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.849176941092 30.383713396611
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za