LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Queensburgh Guest House | LekkeSlaap
+7

Queensburgh Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Vausedale-singel 18, Northdene, Queensburgh, Durban, 4093, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Queensburgh Guest House bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 kothuise in die voorstad Escomb in Queensburgh. Die gastehuis is 13 minute se ry van Pinetown en 25 minute van Durban af.

Die groot Cottage Queensburgh Gastehuis-kothuis bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n kothuis met 1 slaapkamer. Daar is slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die rusbanke in die sitkamer kan omskep word in beddens vir nog 2 gaste. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, ketel, mikrogolf, 'n 4-sny-broodrooster en 'n yskas/vrieskas. Tee, koffie, suiker en melk word met aankoms voorsien. Die sitkamer is toegerus met Openview-satelliet-TV vir vermaak.

Die kleiner Cottage Queensburgh Gastehuis-kothuis bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kothuis met 1 slaapkamer. Daar is slaapplek vir 3 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die bank in die sitkamer kan omskep word in 'n bed vir nog 1 gas. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, ketel, mikrogolf, 'n 4-sny-broodrooster en 'n yskas/vrieskas. Tee, koffie, suiker en melk word by aankoms voorsien. Die sitkamer is toegerus met Openview-satelliet-TV vir vermaak.

Die kothuise word daagliks skoongemaak. Wasgoed kan op versoek teen 'n ekstra fooi gedoen word. Die ligging bied maklike toegang tot die M7. Die huis is ideaal vir paartjies, gesinne en werkers.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Vausedale-singel 18, Northdene, Queensburgh, Durban, 4093, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Vausedale-singel 18, Northdene, Queensburgh, Durban, 4093, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkDj3bHYSqIgaTUvCkh1R3VNui316Mxd4IXOqfS10cbub7pguZl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 18 Vausedale Crescent, Northdene Queensburgh 4093 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 09:00 -29.869533029822 30.894824960991
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!