Queensburgh Self-Catering

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Queensburgh Self-Catering is in die voorstedelike area van Queensburgh in Durban geleë en is 12 minute se ry vanaf Durban se sentrale strande en Ushaka Marine World en slegs 10 minute se ry vanaf Pinetown, Westmead en Westville en Chatsworth stadion.

Daar is slaapplek vir 18 gaste. Die opsies beskikbaar vir gaste sluit in: 'n dubbelverdieping-kothuis met slaapplek vir 4, 'n kothuis met slaapplek vir 6, 'n groot suite en 3 standaard kamers wat almal privaat is en aparte ingange het. Die eenhede is ten volle toegerus vir selfsorgdoeleindes en word daagliks skoongemaak, behalwe op openbare vakansiedae.

Elke kamer het Open View-TV, gratis WiFi, lugversorging (behalwe in die standaardkamers), haardroërs, waaiers en tee- en koffiemaakgeriewe. Toiletware soos badskuim, stortseep, sjampoe, stortkeppies, watte en oorstokkies word voorsien. Buite het gaste toegang tot eilige parkeerplek met afstandbeheer-toegang en CCTV-kameras.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Queensburgh Self-Catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R897 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za