Queenswood Bed and Breakfast

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Queenswood Bed and Breakfast is geleë in Queenswood, 'n stil sentrale woonbuurt naby Colbyn, Hatfield, Arcadia, Kilnerpark, Rietondale en Riviera.

Ons bied verblyf in 2 kamertipes. Ons het 3 standaardkamers, elk met slaapplek vir 3 mense, en 2 gesinskamers met slaapplek vir 4 mense elk. Soggens word 'n buffet-ontbyt, bestaande uit ontbytgraan, melk, vrugteslaai, jogurt, brood, croissants of broodrolletjies, kaas, tamatie, wors, eiers, en koffie en tee, voorgesit.

Queenswood bied ideale akkommodasie vir sakelui, vakansiegangers en diegene wat dokters moet spreek. Queenswood is naby die Oor Instituut, die Oog Instituut, die Urologie Hospitaal, die Universiteit van Pretoria, die Verenigde Nasies se kantore, die Reserwebank, die Uniegebou en die Polisie se Forensiese Afdeling.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Queenswood Bed And Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za