Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Quellerie 32

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Quellerie 32
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Patrick A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stay very calming and relaxing.

I would definitely recommend this place, very nice, quiet and safe parking. Watch the space for my next visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, netjies, skoon en gemaklik.

Baie lekker gebly, dankie. My vrou het net 'n TV gemis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie vir die heerlike verblyf!

Gawe gasheer, gerieflike en ruim kamer en badkamer met veilige parkering. Sal dit definitief aanraai!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jana S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana S
Gesin met tieners

Fantasties.

Hello. Ek en my dogter het rerig baie lekker gebly. En die tannie en oom was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid in die Bolandse berge.

Baie rustige area, netjiese blyplek, waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hedwig L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hedwig L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Grieta was aangenaam en baie hulpvaardig.

Ek moes verblyf vir een dag probeer a.g.v. die vloede in die Wes-Kaap en Quellerie 32 was beskikbaar en het alles so gerieflik as moontlik gemaak vir Grieta wat baie hulpvaardig was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ray O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ray O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier, die ligging is uitstekend en maklik bereikbaar.

Veblyf is netjies en skoon en eienaars is baie hartlik en vriendelik. Sal die verblyf meer beslryf as 'n B&B en nie 'n selfsorgeenheid nie,maar toepaslik vir die omstandighede. Waarde vir geld. Baie dankie vir die verblyf. Vriendelike groete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quellerie 32 se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering. Ons waardeer die ondersteuning, en sien uit daarna om julle weer te akkommodeer. Grieta

Quellerie 32
Elma W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elma W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf in 'n baie rustige omgewing.

Die mense laat jou tuis voel, is baie vriendelik en die verblyf is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quellerie 32 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons streef daarna om n aangename verblyf te verskaf weg van jou huis af. Groete, Grieta.

Quellerie 32
Francois H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quellerie 32 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Dit was n voorreg om julle te kon akkommodeer. Grieta

Quellerie 32
Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quellerie-weg 32, Van Riebeeck Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea599932acfe244f0a67ab567e7cae6f3f7c021c3de95690911229a68d4b3d2a48e1f6ae2feb3210e06b5e3729f0e05713ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 32 Quellerie Road Van Riebeeck Park 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.625980606077 19.456595543669