Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Quince Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anniza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Quince Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Sarah P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah P
Saam met vriende

Amazing stay at an amazing location.

Our stay was really great. Everything was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful weekend stay.

Well-appointed farm cottage in peaceful surroundings. Anniza and Paul are gracious and generous hosts and kept the firewood stocked up on what was a cold and rainy winter weekend. Definitely recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizè C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizè C
Saam met vriende

Akkommodasie was pragtig en die uitsig besonders.

Mooi kothuis in 'n pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark A
Saam met eggenoot / lewensmaat

A stay to be remembered for a very long time.

This is home away from home plus beautiful surroundings not found at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jooste W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jooste W
Gesin met tieners

Die Cottage is lieflik. Pragtige dekor en puik toegerus. Lieflike omgewing.

Paul en Anniza het ons baie tuis laat voel. Die pragtigste protea-ruikers wat in die Cottage was het ons baie spesiaal laat voel. Piket-bo-berg is werklik pragtig. Ons sal beslis weer 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse K
Gesin met tieners

Vrede, stilte, ruimte!

Dit was 'n heerlike kuier by Paul en Anniza se Quince Cottage! Wat 'n pragtige huisie met absoluut alles wat mens kan nodig hê. Dis skoon, netjies en met sorg en detail uitgerus. Paul en Anniza laat mens so welkom voel op hulle plaas. Die stilte en oop ruimte gee mens se siel asemhaal-kans. Lekker stapplek tussen die fynbos. Wat 'n voorreg om daar te kon kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi, rustige atmosfeer. Genoeg braaihout.

Anniza het persoonlik kom kennis maak en lekker gesels. Werklik 'n pragtige plaas met volledig toegeruste kliphuis bied rustige akkommodasie. Sal dit aanbeveel vir 'n heerlike wegbreek. Bring net jou klere, kos en drank saam en natuurlik 'n verkyker en kamera, want daar is voëls en bokke. Binnekaggel asook buitebraai met genoeg hout. Sal beslis weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christian M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christian M
Gesin met tieners

Great place if you're looking for somewhere quiet.

Great place, but the staircase without a banister is a bit dangerous if you taking young children.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Fantastiese plek as jy op soek is na 'n stil plekkie.

'n Fantastiese plek, maar die trap sonder 'n reling is 'n bietjie gevaarlik as jy jong kinders het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marika V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika V
Saam met vriende

Netjiese, goed toegeruste verblyf met baie vriendelike en behulpsame gashere.

Omgewing is baie vredevol en huis is netjies en goed toegerus. Die stilte en natuurskoon is besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tamarak Plaas, Langs die R366, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmZGRiN2U5LTIyZmMtNDFjMS1hMjdjLTA4ZGEzNDkxNTU1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 Farm Tamarak Off the R366 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.814966011215 18.650518139214
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem