LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by R & A Leisure | LekkeSlaap
+29

R & A Leisure

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 35 resensies vir R & A Leisure
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.3/5
Hanne D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanne D
Saam met vriende

Baie rustig , skoon en mooi

Goeie diens , veilige area , netjies en ruim omgewing en definitief waarde vir geld

Gerard B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie mooi ontvang by Christel.

Sy het uit haar pad gegaan om seker te maak ons kuier was gerieflik gewees.

Stasha S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stasha S
Gesin met klein kinders

Bos-wegbreek.

Ons het 'n lekker 4 nagte gehad in die kampeerterrein. Doodse stilte, met net die natuur om jou wat gesels. Christel het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel en ons tegemoetgekom met ons baba, en gehelp om baba se borsmelk koud te hou. Baie dankie vir jou goeie diens, ons sal beslis weer besoek. Al wat ek sal aanraai, is dat daar 'n bordjie by die ingang van die grondpad op gesit word, sodat 'n mens nie op en af ry op soek na die verblyf nie.

Maria P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria P
Saam met vriende

Camping heaven

We really enjoyed the experience. Even though it rained hard, we stayed dry. Thanks to Christel for her kind assistance throughout the stay. Tents were clean and beds comfortable. We will definitely go again and can recommend this with 5 stars. Truly peaceful place with wonderful bush sounds to relax any stressed out person.

R & A Leisure's terugvoer

Awe thank you guys, so appreciate the review.

kind regards and look forward to your next visit.
Christel

R & A Leisure
Peet G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet G

Fantasties.

Dit is die tweede keer dat ons hierheen kom. Die stilte, rustigheid weg van die gejaagde lewe laat mens ontspan en batterye herlaai. Christelle, ons waardeer dit dat jy elke dag kom hoor of alles reg is en of ons iets nodig het. Dankie vir Frikkie en Liena wat nog steeds daar is en die plekke skoon hou en netjies. Dankie.

R & A Leisure's terugvoer

Dankie Tannie
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete
Die span.

R & A Leisure
Johan R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Gesin met klein kinders

Die hulpvaardigheid, vriendelikheid en skoonheid van die terrein en badkamers was 5 ster en skoon.

Die vriendelikheid en behulpsaamheid van Christele, die bestuurderes, is 5 ster en die ablusieblok en terrein was die skoonste en netjiesste wat ek nog by enige kampplek gesien het.

R & A Leisure's terugvoer

Sjoe wat 'n mooi kompliment, so baie dankie vir dit, Ons waardeer julle terugvoer opreg en dit was 'n plesier om julle hier te hê!

Hoop ons sien julle gou weer,

Christel en span

R & A Leisure
Eugine M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugine M
Besigheidsreis

A great place with the best service at a even better price.

The place has limited activities on site, but great tranquillity and peace it’s a great place to go and just take a break from everything, and reconnect with nature.

R & A Leisure's terugvoer

Thank you Eugine,
You guys are welcome any time and we hope to see you again soon.
Kind regards,
Christel

R & A Leisure
Letsie S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Letsie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens.

Ons het 'n baie lekker tyd gehad. Christelle en haar span was baie gasvry en vriendelik en het uit hulle pad uit gegaan om ons gemak te verseker. Die kampterrein is netjies, maar weens die droogte was daar bitter min gras. Christelle ons toe op 'n ander gedeelte van die oord akkommodeer wat wel grasbedekking gehad het. Daar is genoegsame braai geriewe and die ablusies was deurentyd mooi skoon gehou.

R & A Leisure's terugvoer

Dankie Letsie,
Hoop om julle weer by ons te sien en waardeer die mooi terugvoer,
Met kampers soos julle kan mens 'n oord net beter maak.

R & A Leisure
Leonie S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leonie S
Saam met vriende

Ontvangs baie vriendelik en behulpsaam.

Ons het nie vooraf geweet van die grondpad nie en met die karavaan was dit nogal 'n uitdaging. Die aanwysingsbord vanaf die teerpad is nie baie duidelike nie. Ons moes ontvangs skakel om die regte pad te kry. Christa, by ontvangs, was egter baie behulpsaam en het ons dadelik tuis laat voel. Sy het ook gereël dat daar in die lapa vir ons geselskap 'n vuur gemaak word en ons het baie lekker gekuier.

R & A Leisure's terugvoer

Baie dankie Leonie.
Vriendelike groete,
Christel
Bestuurder/Admin

R & A Leisure
Dawid N - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en baie lekker.

Die naweek was dit net ek en my man wat in die tented camp gebly het. Dit was regtig baie lekker gewees en so stil. Ons beplan om ons familie binnekort ook daarheen te vat vir 'n wegbreek naweek.

Rosemarie L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rosemarie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, bestuur het nie ons privaatheid gerespekteer nie en dit is vir my onaanvaarbaar.

Baie dankie vir 'n aangename vakansie! Oord en geriewe was goed. Bestuur moet asb. net gaste se privaatheid respekteer.

R & A Leisure's terugvoer

Goeiedag

Baie dankie vir die resensie, ons vra omverskoning oor die bestuurders wat julle kom pla het, hulle het maar net gedink hulle doen goed om julle te kom vra of julle okei is. Ons het met hulle gepraat en dit is uitgeklaar.

Baie dankie.

R & A Leisure
Lize W - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lize W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne wildsplaas atmosfeer.

Ek en my eggenoot het gebruik gemaak van die tentverblyf. Ons baie vriendelik ontvang. Jy kan aanvoel dat hierdie mense sommer baie toegewyd is aan hierdie plek se versorging en instandhouding ons het verneem dat die plekkie al sowat 'n maand onder nuwe bestuur is. Ons het lekker uitgerus en sal beslis weer van hulle gebruik maak. So bly ons het hulle ontdek.

R & A Leisure's terugvoer

Baie dankie vir die resensie, julle is enige tyd welkom.

R & A Leisure
Peet G - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie dankie aan Frikkie en Liena. Julle hou die plek baie mooi skoon en netjies. Dankie aan die res van die dames vir julle gasvryheid. Sorg dat die kroeg vol is. Ons sal definitief weer gaan.

R & A Leisure's terugvoer

Baie dankie, ons hoop om julle gou weer te sien.

R & A Leisure
Alana G - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alana G
Gesin met klein kinders

Ons het die bosveld vreeslik geniet!

Met aankoms was ons gegroet deur vriendelike mense. Dadelik aangebied om ons te help met ekstra kragproppe ens. Die huisie was skoon en die ablusieblokke netjies en daagliks versorg. Die kinders het die staproete vreeslik geniet wat deur een van die oppassers gelei was. Hulle het geleer van bosvarke, slange en verskillende goggas. Die kinders het die kleiner swembad verkies en het ure daar spandeer. Ons is selfs bederf met "swing-ball", 'n krieketstel asook balle vir die kinders om mee te speel. Baie dankie, dit was 'n heerlike bosvakansie!

R & A Leisure's terugvoer

Goeie Dag Alana,

Baie dankie dat jy by ons kom bly het vir die tyd wat jy wou af hê.

Ons strewe om die kuir so gerieflik as moontlik te maak vir u en u kinders.

Ek is bly u het dit geniet, hoop om u weer te sien.

Dankie,
Bestuur

R & A Leisure
Debbie C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie C
Gesin met tieners

Baie lekker gerus.

Kleedkamers en houthuisie is skoon en netjies. Vriendelike personeel. Ek sou daarvan hou as hulle 'n winkel gehad het om 'n roomys, water en koeldrank te koop. Sal nie aanbeveel vir mense met klein kinders, dis sand orals.

R & A Leisure's terugvoer

Goeie Dag Debbie,

Ek is bly U het dit geniet daar by one, Thank you for the feedback,

We are in the process to get the tuk shop up and running, As you well know Bela Bela is a Warm place we are trying our best to let the grass grow there more.

Thanks have a lovely day further.

R & A Leisure
Leonard C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Leonard C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Koue water in badkamer.

By ons aankoms is daar niemand by ontvangs nie. Ons opgradeer na Ambassador Suite. Geysers is afgesit en ons stort en bad in koue water. Kombuis is vuil en die miere loop oor vuil skottelgoed van vorige gaste wat daar geslaap het die vorige aand.

R & A Leisure's terugvoer

Good day Leonard,

Instances such as this should never happen and justification of any such occurrence has little purpose, however, due to unforeseen circumstances wherein the lodge manager had to be hospitalized in an emergency at the time. Sincere apologies were rendered to you and your wife, refuting the occurrence in the strongest way and at the same time you were refunded in full and invited to stay a free weekend at the lodge.

Thank you

R & A Leisure
Erik L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Baie gasvry en aangename ontvangs.

R & A Leisure's terugvoer

Baie dankie, was aangenaam om u te kon akkomodeer.

R & A Leisure
Rozanne H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuier.

Ons moes onder onverwagse en onbeplande omstandighede verblyf kry in Bela-Bela. Het heerlik gekuier! Wonderlike diens en gasvryheid uit die boonste rakke.

Pieter O - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter O
Gesin met tieners

Rustig en stil.

Beslis waarde vir geld en goeie bestuurder.

Louis J J - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis J J
Enkelreisiger

Tipiese boskamp, skoon, vriendelike bestuurder.

Pieter het my gratis opgegradeer na houthuisie as gevolg van die baie reën. Ablusie eenheid skoon, mooi tuin, lekker kuierplek.

Zharika M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zharika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Dit was wonderlik, Pieter is 'n bestuurder 1000.

R & A Leisure's terugvoer

Dit was heerlik om julle deel van die familie te kon maak. Sien julle binnekort weer.

Vriendelike groete

Pieter Loots

R & A Leisure
Debbie G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie G
Gesin met tieners

Heerlike stil atmosfeer, kon lekker uitrus.

Die informasie wat die webtuiste gee en dit wat daar is, is twee verskillende goed. Om voorbeelde te noem: 'n ten volle toegeruste kombuis gee die indruk daar is breekware asook potte, ens, wat nie die geval is nie. As die plek ten volle bespreek was, was daar beslis 'n groot tekort aan spasie in die kombuis aangesien daar net een yskas is. Afgesien van dit en die ontnugtering dat almal gebruik maak van die gemeenskaplike kombuis asook ablusie en dat daar nie kaste of rakke in die cabins is, nie was dit 'n heerlike wegbreek. Ons kon uitrus.

Bianka E - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bianka E
Gesin met klein kinders

Verblyf was goed.

Baie rustige en lekker plekkie, die kombuisgeriewe kan dalk net meer wees, een yskas dink ek nie is genoeg nie. Anders was dit 'n heerlike ontspan-wegbreek.

Nicolene J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Nicolene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein, afgeleë en vir jong mense.

Die plaas self is definitief wild en warm soos beskryf in die advertensie. Om daar te kom is maklik volgens die aanwysings maar die verblyf is definitief net vir oorslaap. Die tente is onsaglik klein en met die minimum toegerus. Dis 'n plek vir jong mense wat wil kuier en niks anders doen nie. Die ontvangs was nie baie professioneel nie want eerstens het hy nie geweet ons het bespreek nie nadat al die nodige van LekkeSlaap af ontvang is. Eers het hy gesê daar is nie plek nie en toe wel 'n tent aan ons toegeken nadat hy eers moes soek vir ons besonderhede op die rekenaar en toe vir ons gesê dat hy jammer is maar niemand het vir hom laat weet dat ons kom nie. Gemeenskaplike kombuis en badkamers was egter baie skoon en netjies.

Jo Vani S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo Vani S
Saam met vriende

Rustig.

Baie vriendelike en behulpsame diens. Perfekte wegbreek, baie rustig en mooi.

Doreen J - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Doreen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis soos om by vriende in hulle plaashuis te kiuer.

Jan het ons hartlik ontvang en tuis laat voel. Ons was bietjie laat en moeg. Dis 'n ervaring naby die natuur. Jan het moeite gedoen om iets wat ons vergeet het vir ons in Bela-Bela te kry waar ons dit kon optel.

Eileen D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Eileen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jan was 'n puik gasheer. Ons sal die plekkie hoogs voorstel.

Pragtige bosveld wegkoms.

Marie R - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful to have a one night stay available over a week-end.

Perfect accommodation for our purpose.

Hannes B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte "no-nonsense" oornagplek.

Hier gebly vir fietswedren by Mabalingwe. Netjiese geriewe en presies wat ek nodig gehad het.

Morne K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morne K
Gesin met klein kinders

Heerlike kort wegbreek.

Heerlike ervaring vir 'n op die ingewing van die oomblik wegbreek.

Allanah K - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allanah K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Goeie waarde vir geld, vriendelike personeel en skoon. Lieflike, helder swembad en mooi uitsig oor die koppie!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very peaceful.

Good value for money, friendly staff, clean. Lovely clear pool and nice view of the koppie!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Daniel P - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel P
Saam met vriende

Rustig en ontspannend en eenwording met die natuur.

Netjies en skoon, gerieflik en gepas vir heerlike kampeer en buitelewe, een word met natuur, nie te ver vir 'n ware bos-uitstappie nie.

David P - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David P
Gesin met klein kinders

Een nag is te kort.

Baie lekker plek. Ons het oorgeslaap vir die nag in 'n cabin. Jan was baie vriendelik en het ons vinnig gemaklik laat voel. Badkamers en kombuisie was netjies en skoon. Sal graag wil kom saam met 'n klomp vriende. Hulle sal ons weer sien.

Elinza V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elinza V
Gesin met klein kinders

Goeie oornagbestemming vir 'n goeie bedrag. Lekker geslaap en goeie diens gekry.

R and A leisure is netjies en goedkoop verblyf. Die tente is in 'n redelike kondisie en die badkamers was mooi skoon. Ons was net een aand daar en het in die tente gebly. Ek sal dit nie voorstel vir mense met klein kindertjies nie alhoewel daar 'n swembad is, is daar net rooi grond om die tente en die houthuisies. (Seker te danke aan die droogte.) So, tensy jy nie omgee vir baie vuil kindertjies nie kan hulle maar saam gaan. Verder kon ek nie fout vind nie die klein gemeenskaplike kombuisie met 'n yskas mikrogolfoond en was bak waar jy jou skottelgoed was, is ook 'n baie oulike idee. Ek dink dis 'n goeie, bekostigbare wegkomkans vir mense wat nie kleuters het nie. Die ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam, ek sou sê die guest house is die beter opsie hier. Maar ons het baie lekker geslaap, dankie.

R & A Leisure's terugvoer

Goeie dag
Ek wil net baie dankie sê vir julle ondersteuning. Dit word opreg waardeer en julle is welkom om weer vir ons te kom kuier en dan bespreek julle die gastehuis. Hoop om julle gou weer hier by ons te sien.
Baie dankie.
Groete, Bestuur.
R&A Leisure Resort

R & A Leisure
Eswee V - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eswee V
Gesin met klein kinders

Lekker gemaklike verblyf in die bos.

Die safari-tente het beddens met matrasse en paslakens - baie gemaklik. Elkeen het het sy eie braai area, tafel en stoele en is redelik privaat. Die swembad was mooi skoon en die hele area was baie netjies. Dis ideaal vir mense wat goedkoop wil bly maar wil nie al die kamptoerusting saam ry nie.

Vanaf R240
per nag (plek vir 2)
Vanaf R240
per nag (plek vir 2)
Vanaf R240
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Droogekloof 69, Droogekloof, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4OWM5YmYyLWYwMjYtNGRjOC04YTQxLTc2NWQxZjlmNTAxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R240  per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 69 Droogekloof Droogekloof 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -24.871079933652 28.151295036077
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!