R62 Rietvlei Cottages

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Jaco Van As V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Asembenemend mooi met uitstekende diens. Dit was 'n absolute fantastiese wegbreek. Die cottage is ruim, pragtig uitgelee en baie netjies. Ons hondekind het 'n reuse groot privaat tuin gehad waarin sy kon hardloop. Die uitsig vanaf alle kante is asembenemend! Die diens is die beste wat ek nog ooit gehad het. En die groot bonus is natuurlik die hot tub wat ons verseker die hele naweek geniet het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean-pierre L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Rus vir die siel. Ons het 'n verskriklike vreedsame tyd gehad hier. Baie netjies en die eienaars doen moeite om mens tuis te laat voel. Hoogs aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Goeie waarde vir geld, gerieflike verblyf. Ja, het lekker gebly en die eienaar is vriendelik en het uit sy pad gegaan om ons verblyf lekker te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel V
Kort verblyf
4.8
Nov 2025

Very pleasant. Enjoyed the stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzanne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62 Rietvlei Cottages, Rietvlei No. 1, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79050e17759eae8b123f128cba2e6d21c5508588c69c8c4ff1b18ba81ea8a5a38d87bad44c03fda84dbe1a8fb9114d24e35b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 R62 Rietvlei Cottages Rietvlei No. 1 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.835489073979 20.198494466955
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang