Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rabe's Rest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutie Katz-weg, Villa Fontana Eenheid 57, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 451 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Rabe's Rest is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Villa Fontana-kompleks in Yzerfontein, in die middedorp. Die kompleks is naby die hawe, strand, winkels en restaurante.

Die woonstel het 2 slaapkamers, 'n badkamer en is geskik vir 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is met als toegerus wat nodig is om kos mee gaar te maak, asook eetgerei, breekware en 'n wasmasjien. Handewasseep, toiletpapier, koffie, tee en suiker word voorsien.

Die sitarea lei na die balkon wat 'n braai het. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Rabe's Rest sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 322

Jaar gelys 11

Ligging

  • Lutie Katz-weg, Villa Fontana Eenheid 57, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 451
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 451
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutie Katz-weg, Villa Fontana Eenheid 57, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdfaa9faa7a53bbeb3336f14a580f58f88a92a2bebad7e2c2cafe9087d2e12cd1438d72d626681ce1b073b3cc37aa2a4e935f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 451 per nag (plek vir 5) Luti Katz Road Unit 57 Villa Fontana 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.3487352 18.1529814
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem