LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Radisson Blu Sandton | LekkeSlaap
+79

Radisson Blu Sandton

Hotel
  • Kapasiteit: 396 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Rivonia- en Daisy-weg, Sandton, Johannesburg, 2010, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 620 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Radisson Blu Sandton bied B&B-verblyf in die middel van Sandton. Hierdie sjiek hotel is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers, en is naby die Sandton Konferensiesentrum en Sandton City geleë.

Verblyf by Radisson Blu Sandton word in 198 kamers en suites aangebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met toiletware, WiFi, 'n kluis, TV en koffie- en teemaakgeriewe. Ander kamers het lugversorging, yskassies, komplimentêre japonne en pantoffels, en privaat sitareas.

Ontbyt en ander heerlike maaltye word in die restaurant op die 13de verdieping van die hotel bedien, wat ook 'n goed toegeruste kroeg en sitareas het. Die hotel spog ook met 'n fiksheidsentrum en swembaddek met 'n kroeg op die 8ste verdieping, en 15 vergader- en konferensielokale wat gehuur kan word. Wasgoed en droogskoonmaak, 'n vinnige uitklokdiens, privaat vervoer, 'n gratis pendeldiens na verskillende geriewe en besienswaardighede binne 'n 3 km-radius, en 'n verskeidenheid ander dienste is ook beskikbaar om te bespreek.

Radisson Blu Sandton is ideaal geleë, 600 m vanaf die Sandton Gautrein-stasie en ongeveer 30,5 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Frans
  • Duits
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hoek van Rivonia- en Daisy-weg, Sandton, Johannesburg, 2010, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 620
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 620
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 396 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Rivonia- en Daisy-weg, Sandton, Johannesburg, 2010, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA986dcc69f2d913779eb50095214aa4bd24b844ee86fe28dbea1e52ead0ca0b939d250f45b7bdbbd63c9a2fa74bf8f8d2bcdb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 620  per nag (vir 2 persone) Corner of Rivonia Road and Daisy Street Sandton 2010 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.104219435857 28.061718708073
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!