LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Radisson Red V & A Waterfront | LekkeSlaap
+25

Radisson Red V & A Waterfront

Hotel
  • Kapasiteit: 528 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Silo Square 6, Victoria & Alfred Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 960 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Radisson Red V & A Waterfront bied B&B-verblyf vir ontspannings- of sakereisigers, en is in die Silo-distrik van die V&A Waterfront in Kaapstad. Die hotel spog met pragtige uitsigte op Tafelberg en oor die omgewing, en dit is naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe.

Verblyf by Radisson Red V & A Waterfront het verskeie individueel versierde kamers en suites. Elke helder en kunstige kamer het 'n en suite-badkamer en luukshede soos gratis WiFi, 'n kluis, verskeie USB-poorte, 'n TV waarmee gaste hulle selfone kan verbind, 'n etenstafel, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Sekere kamers en suites het lugversorging.

Ontbyt word in die restaurant op die perseel bedien, waar ander heerlike etes teen verskeie kostes bestel kan word. Die hotel spog met 'n volledige kroeg en 'n dakswembad, asook 'n 500 m²-spasie wat vir troues of konferensies gehuur kan word.

Wasgoeddienste, 'n lughawependeldiens, vinnige uitklokdiens en ander dienste is by die hotel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Silo Square 6, Victoria & Alfred Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 528 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Silo Square 6, Victoria & Alfred Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca8e58f67cb2c71c8c32e6907fac017bbdb6b069d0dc3457c4502d151f44b056b42aacc3f0c669d0f6ef3c2d54a361b88026?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 960  per nag, vir 2 mense 6 Silo Square Victoria & Alfred Waterfront 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 12:00 -33.9092803 18.4227492
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!