Rail Stop Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rail Stop Gastehuis bied verblyf in die bekoorlike dorpie Wakkerstroom. Dié dorp is ideaal geleë vir vakansiegangers wat 'n rustige wegbreek wil geniet. Alhoewel die eienaar op die perseel woon, is die eenheid baie privaat.

Die gastehuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n privaat eenslaapkamer-eenheid met sy eie tuin. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof en 'n skottelgoedwasser en die leefarea het 'n TV en gemaklike sitplek. Die eenheid lei na 'n patio met braaigeriewe.

Wakkerstroom huisves 'n verskeidenheid voëllewe en bied uitstekende geleethede om voëls te kyk, asook ander doendinge soos visvang, voetslaan, toere van historiese besienswaardighede en bergfietsry te geniet.

Slaapplek

'n Bespreking by Rail Stop Gastehuis sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rail Stop Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za