Rainbow Glen Guest Cottages
- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tanner-straat 10, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R663 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rainbow Glen Guest Cottages is in Montagu op die rand van die naturreservaat en voetslaanroetes geleë, en bied 'n asemrowende uitsig op Kanonkopheuwel. Dit bied bekostigbare verblyf vir gesinne of 'n groep vriende.
Verblyf word gebied in 7 selfsorgkothuise, met slaapplek vir 2 tot 8 gaste elk. Elke eenheid is toegerus met 'n kombuisie, privaat stoep en 'n ingeboude braai. Alle linne en handdoeke word voorsien. Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke bring. Twee van die eenhede, Muskadel en die Tuinkothuis, het elkeen hul eie sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n aparte kombuis.
Gaste kan op warm somersdae in die swembad afkoel of op die groot grasperk ontspan met 'n lieflike uitsig op die berge. Kinders is welkom om saam te kom om die skilpad, hasies en hoenders te voer.
Rainbow Glen Guest Cottages is op die rand van 'n natuurreservaat geleë, en net 5 minute se stap van die dorp se restaurante, padstalle, winkels en die dorpsmark af. Hierdie gasteplaas is ook lekker naby die Cogmanskloof-voetslaanpad.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Tanner-straat 10, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Rainbow Glen Guest Cottages het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tanner-straat 10, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom