Rainbow Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rainbow Guesthouse bied 'n behaaglike atmosfeer wat jou so tuis soos by jou eie sal laat voel. Ons is in die hartjie van Selborne, na aan verskeie winkels en geriewe, geleë. Hier is jy verseker van 'n skoon kamer, 'n heerlike ontbyt om jou soggens aan die gang te kry en ons sal alles in ons vermoë doen om in jou behoeftes te voorsien. Ons bied gasteverblyf met 'n B&B-opsie of selfsorgverblyf.

Ons het 8 dubbelkamers met en suite-geriewe en 3 gesinskamers met 2 dubbelbeddens elk. Die dubbelkamers is ruim genoeg om 'n ekstra enkelbed by te voeg indien nodig. Daar is meer as genoeg veilige parkeerplek op die perseel. Die gastehuis het ook 'n swembad, braaigeriewe en wasgoedgeriewe beskikbaar.

Rainbow Guesthouse is ideaal geleë vir maklike toegang tot die pragtigste strande in die Oos-Kaap. Vir see- en strandliefhebbers is daar lekker watersport of sit terug en kyk hoe die bote in die hawe verby vaar.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rainbow Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za