Manaba Akkommodasie by Rainbow View | LekkeSlaap
+29

Rainbow View

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broadwaystraat 82 , Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Rainbow View bied gerieflike selfsorgverblyf in ‘n vierslaapkamerhuis met ‘n gedeeltelike see-uitsig in Manaba Beach. Dis tussen 2 Blouvlagstrande, Uvongo en Margate. Die naaste strand en rotse is net 340 m ver.

Dié huis bied 2 aparte ingange met aparte balkonne. Die 1 deel van die huis kan ‘n aparte eenheid vorm en beskik oor 2 kamers, ‘n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe, ‘n badkamer met ‘n bad en stort, met ‘n TV met DStv. Die huis is geskik vir ‘n groot gesin met oupas en oumas of ‘n groep volwassenes.

Daar is 4 kamers waarvan 1 kamer 'n dubbelbed het en die ander kamers 3 koningingrootte-beddens het. Daar is ook 2 dubbelslaapbanke in die sitarea en ekstra matrasse kan vir kinders gereël word. Daar is 2 badkamers met baddens en storte. Die kombuis het ‘n toonbank en is toegerus met 2 yskaste, ‘n diepvrieskas, oond, stoof en mikrogolf. Daar is ook ‘n spens en ‘n aparte waskamer. Die huis bied 3 TV’s met DStv en DualView, wat beteken dat 3 verskillende kanale op dieselfde tyd in verskillende vertrekke besigtig kan word. Daar is ‘n platskerm-TV in die sitarea en die huis bied lugversorging. Daar is ook ‘n aparte gastetoilet langs die sitarea. Gratis WiFi is beskikbaar, linne word voorsien.

Daar is ook ‘n aparte kuier- en braai-area agter die huis en die tuin bied ‘n boomhuis. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Skoonmaakdienste is beskikbaar teen 'n ekstra koste. 'n Nood-waterbron is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Rainbow View sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 4 persone
2 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Rainbow View
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Broadwaystraat 82 , Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Rainbow View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 12)
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broadwaystraat 82 , Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjGZ29m5rNf9MEbKmpVeKl79KEsNDSDwpWLQzEDEFvzcGyLFY1I?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 950  per nag (plek vir 12) 5 5 1 5 82 Broadway Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.84525463063 30.387356410381
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za