Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rainforest Ridge Eco-Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Benn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Rainforest Ridge Eco-Lodge
Netheid
4.2/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Idalet E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Idalet E
Saam met eggenoot / lewensmaat

A must see for nature lovers.

Our stay at Rainforest Ridge Eco-Resort was absolutely fantastic. The view of the valley is magnificent. The walk down to the river, though tough and steep, is a once in a lifetime experience. All the big friendly dogs made us feel welcomed, safe and at home. Definitely will visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie D
Saam met vriende

Pragtige ligging en baie goed toegerus. Heerlik vir kinders.

Die verblyf was perfek geskik vir ons geselskap van 2 gesinne van 5. Die kinders kon vry rond beweeg en onderdak pool speel. Al het dit gereën, kon ons steeds buite kuier binne die groot onderdak braai-area. Daar was 'n braaidrom, asook 'n gasbraaier en 'n pizza-oon. Die kombuis is besonder goed toegerus en die slaapplek en badkamers is ruim en gerieflik. Daar is heelwat plek om te stap, so bring stapskoene. Baie hulpvaardige en vriendelike gasheer! Die uitsig is absoluut ongelooflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanici B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Hanici B

Pragtige uitsigte, sonsopkomste.

Plekkie is vervalle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esna V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esna V
Saam met vriende

Amazing plekkie, naby aan alles.

Die plek is baie lekker vir vriende om saam weg te breek. Daar is genoeg plek vir almal en boonop 'n pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paula B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paula B

Homely atmosphere, beautiful garden and magnificent views.

Ours was a 2-night stopover, but we wish it were longer. What a beautiful setting with all the comforts of home. We booked both the cottage and the main house, therefore, loads of privacy per couple, but also great together-time in the outdoor entertainment area. The location is ideal if you want to go to Birds of Eden, Monkeyland and see the big cats.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie R
Gesin met tieners

Pragtige uitsig, 'n plek om weer jou gesin te leer ken (geen TV) bordspeletjies word voorsien.

Pragtige plek, bespreek hele huis anders moet die kombuis gedeel word, kies dit as julle net wil saam kuier. Bietjie moeite om by see te kom, maar uitsig is so lieflik dat mens net daar kan sit en ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 480
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 480
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 480
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Robbie's Weg, The Crags, Plettenbergbaai, 7304, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28d17ee7e35e94c85065fb153875f1b7153a9ced5a110b3225af1e1353f2b99b9b39dd3c8757404c74a52f92d746988735f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 480 per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 Rainforest Ridge The Crags 7304 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.96083556593 23.508234078308
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem