Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raintree Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedelaan 70, Ravenswood, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Raintree Guesthouse is ideaal geleë, net 15 minute se ry van OR Tambo Internasionale Lughawe af. Die gastehuis is op 'n kleinhoewe in Boksburg geleë en bied ontspanne, plattelandse verblyf tussen losloopdiere, wat tog nie te ver van die metropolitaanse stad is nie.

Verblyf word aangebied in 5 standaardkamers met 2 enkelbeddens, 2 dubbelkamers met 'n koninggrootte-bed en 'n gesinskamer met 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed.. Elke kamer het 'n platskerm-LCD-TV, kombuisie en tee- en koffiemaakgeriewe, 'n stoep met braaigeriewe, 'n swembad, veilige parkeerplek, gratis WiFi en wasgoeddienste. Kinders sal dol wees oor die plaasdiere wat hier woon.

Gaste wat tuisgaan by Raintree kan 'n stewige Engelse ontbyt geniet, wat bestaan uit jogurt, vrugte, ontbytgraan, melk, tee, koffie en 'n volledige warmontbyt met eiers, spek, tamatie ens. Middagetepakkies en aandete kan ook voorberei word mits dit vooraf gereël word.

Gaste wat in die selfsorgwoonstel bly het toegang tot 'n kombuis wat ten volle toegerus is, en bly dus op 'n selfsorgbasis.

Die omliggende area is 'n woonbuurt, maar is na aan interessante plekke soos Kempton Park, Midrand en Sandton.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 27 resensies vir Raintree Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Bernadine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Jaar gelys 13

Ligging

  • Tweedelaan 70, Ravenswood, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Gaste dink Raintree Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedelaan 70, Ravenswood, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAr31ateo9cB2kviuv8BphcqFt5aDqEYIOxpzTLvcYuYuPxVzAob?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 70 Second Avenue Ravenswood 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.198236436887 28.24970126152
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem