LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rallentando Guesthouse | LekkeSlaap
+32

Rallentando Guesthouse

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Rallentando Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lynn S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Very beautiful place to stay, very clean and tiny, the decor is on point. Conraad is such an amazing host, was always available when we needed him. Wil definitely visit again.

Hanley E - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanley E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Werklik die goedkoopste verblyf in die hele area rondom Milpark Hospitaal, met hoë kwaliteit verblyf en uitstekende gasheer.

Ons was aangenaam verras met ons aankoms, omdat die prys so laag was teenoor die res van die plekke in ons soektog, het ons iets minderwaardig of verwaarloos verwag. Inteendeel, die geboue is hoë kwaliteit en die dekor pragtig. Coenraad self het ons by die hek ingewag, ons welkom geheet en na ons kamer geneem die gemeenskaplike sitkamer en kombuis gewys. Hy het ons laat voel dat ons nou by familie tuisgekom het waar ons lanklaas was. Wat 'n heerlike ervaring. Sal in die toekoms graag langer hier bly. Sal dit met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

Rallentando Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die resensie Hanley. Dit was wonderlik om julle te akkomodeer en ek sien uit daarna om julle weer te verwelkom in die toekoms.

Rallentando Guesthouse
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 41A, Westdene, Johannesburg, 2092, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXqiHNddPkErDYJtzF1zQyDPH7CFhO0rfvo5tKQWG0Fij1LmTYB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag(plek vir 2) 2 5 1 5 41A 2nd Avenue Westdene 2092 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.177402533073 27.984438996472
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!