LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rambling Rose | LekkeSlaap
+29

Rambling Rose

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maarsveldstraat, Genadendal, Overberg, 7234, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rambling Rose bied akkommodasie, ontbyt en middagete en is in Genadendal in die Wes-Kaap geleë. Dit het 'n gelisensieerde restaurant en kroeg. Dit is ideaal vir gaste wat onderweg na verskeie bestemmings.

Akkommodasie by Rambling Rose bestaan uit 3 eenhede. Die eerste eenheid is die hoofhuis wat beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamers in dié eenheid het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens of 'n dubbelstapelbed, 'n stort, toilet en wasbak in die badkamer. Die eenheid het 'n vermaakarea en 'n kombuis met 'n yskas, 'n oond met 'n stoof, 'n mikrogolfoond en 'n paar ingeboude kaste.

Die 2 rugsakreisigerkamers is aan die agterkant van die huis geleë en is ingerig met 'n dubbelbed of 2 dubbelstapelbeddens. Elk van die eenhede het 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die perseel het 'n gemeenskaplike braai-area waarvan gaste gebruik kan maak en 'n tuin om in te ontspan.

Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir voertuie. Rambling Rose is net 'n entjie se ry van verskeie winkels, restaurante en ander geriewe in die dorp en Greyton af, wat net 6 kilometer van Genadendal af is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 5 resensies vir Rambling Rose
Netheid
3.4/5
Diens
3.4/5
Ligging
3.2/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Maarsveldstraat, Genadendal, Overberg, 7234, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rambling Rose het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maarsveldstraat, Genadendal, Overberg, 7234, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM4OTkzYjQwLTE3MDMtNDMxYS1iYTY3LWYwYWMyMmQyOWJjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag, vir 2 mense 5 5 1 4 Maarsveld Street Genadendal 7234 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.043492298153 19.564103782141
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!